# Die Verenigde Nasies in Suid‑Afrika het ‘n nasionale klimaataksieveldtog van stapel gestuur in samewerking met die Gesamentlike Fonds vir Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte en die Presidensiële Klimaatskommissie. Die projek moedig Suid-Afrikaners aan om daagliks praktiese stappe te doen teen klimaatsverandering en ‘n billike energie-oordrag te ondersteun. Die veldtog bevorder herwinning, elektrisiteitsbesparing, die vermindering van fossielbrandstofgebruik en […]
# Die vakverbond COSATU het oproepe herhaal vir vinnige inhegtenisnemings en vervolgings ná die dodelike gebou‑instorting in George twee jaar gelede. Vier-en-dertig werkers is in die tragedie dood en 60 mense was op die perseel. COSATU sê ondersoeke het nalatigheid, veiligheidsoortredings en onwettige boupraktyke aan die lig gebring. Die vakbondfederasie het die Nasionale Vervolgingsgesag versoek […]
# Die versekeraar Santam het ‘n vennootskap met die Suid-Afrikaanse Weerdiens aangegaan om nege outomatiese weerstasies in ses provinsies op te rig. Dit het ten doel om weervoorspellings en vroeë waarskuwingstelsels te versterk, omdat Suid-Afrika meer gereeld oorstromings, storms en brande ervaar wat met klimaatsverandering verband hou. Amptenare sê die nuwe stasies sal help om […]
# Industry experts say strategic procurement and renewable energy could help revive South Africa’s struggling manufacturing sector. Speaking during a panel hosted by Creamer Media, analysts warned that manufacturers are operating below capacity due to weak demand, high electricity costs, and poor infrastructure. Experts say greater State procurement in energy and rail projects could boost […]
# The United Nations in South Africa, together with the Joint Sustainable Development Goals Fund and the Presidential Climate Commission, has launched a national climate action campaign. The initiative encourages South Africans to take practical daily steps to combat climate change and support a just energy transition. The campaign promotes actions such as recycling, saving […]
# The Congress of South African Trade Unions has reiterated calls for swift arrests and prosecutions following the deadly building collapse in George two years ago. Thirty-four workers died when the building collapsed while 60 people were on site. COSATU says investigations revealed negligence, safety violations, and unlawful construction practices. Spokesperson Nonzuzo Dlamini has urged […]
# Insurance company Santam has partnered with the South African Weather Service to install nine automatic weather stations in six provinces across the country. The initiative aims to strengthen weather forecasting and early warning systems as South Africa faces more frequent floods, storms, and fires linked to climate change. Officials say the new stations will […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor bewerings dat sy verteenwoordiger by die Departement van Binnelandse Sake betrokke is by onwettige verkope van Suid‑Afrikaanse identiteitsdokumente aan buitelanders. Die vakbond sê hy beskou hierdie bewerings in ‘n baie ernstige lig. Woordvoerder Claude Naicker sê indien die beweerde gedrag bewys kan word, raak dit die kern […]
# Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens sê die uitwissing van die agterstand in kankerbiopsies by die Histologie-laboratorium by die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal help met die herstel en versterking van hierdie kritieke patologiediens. Die agterstand was een-duisend-540 monsters wat verwerk moes word, en 12-duisend-756 verwerkte gevalle waaroor terugvoering gegee moes word. Woordvoerder Mzi Gcukumana sê die […]