# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê stop-en-deursoek-operasies bly ʼn belangrike afdeling van die provinsie se padveiligheidstrategie. Elf minibusse is van die pad verwyder nadat inspekteurs ernstige meganiese foute opgespoor het tydens ʼn operasie in Tshwane, Johannesburg en Ekurhuleni. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê 33 minibustaxi-bestuurders het sonder geldige rybewyse bestuur terwyl nog 32 voertuie nie geldige lisensieskyfies gehad het nie:
Gautengse LUR vir Vervoer beklemtoon belangrikheid van stop-en-deursoek-operasies [KLANK]
ENG MpyaONStrategy