# The National Consumer Commission welcomes new regulations aimed at curbing spam calls and protecting consumers from unwanted direct marketing. The updated rules, gazetted by the minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, introduce an opt-out registry system that will allow consumers to block marketing calls from individual companies or the entire industry. The […]
# The National Consumer Commission says it has added 20 more suppliers to its list of untraceable businesses, bringing the total to 113. The suppliers are accused of taking orders and payments but failing to deliver goods before disappearing or shutting down their websites. The commission’s Phetho Ntaba says the cases involve companies based in […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê dringende optrede is nodig om die groeiende werkloosheidskrisis aan te spreek. Die jongste syfers van Statistieke Suid-Afrika vir Januarie tot Maart toon die uitgebreide werkloosheidsyfer het tot 43,7-persent gestyg, met ‘n verdere 300-duisend mense wat nie werk nie. Matthew Parks van Cosatu sê werkverliese is veral hoog in konstruksie en […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie verwelkom nuwe regulasies wat daarop gemik is om teisteroproepe hok te slaan en verbruikers teen ongewenste direkte bemarking te beskerm. Die bygewerkte reëls, wat deur die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, gepubliseer is, stel ‘n uitsluitingsregisterstelsel bekend wat verbruikers in staat sal stel om bemarkingsoproepe van individuele maatskappye […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê hulle het 20 bykomende verskaffers op hul lys van onopspoorbare ondernemings gevoeg, wat die totaal op 113 te staan bring. Die verskaffers word daarvan beskuldig dat hulle bestellings en betalings neem, maar versuim om goedere af te lewer, en dan verdwyn of hul webwerwe sluit. Phetho Ntaba van die kommissie […]
# Die Madlanga-kommissie het die hoof van die Gautengse misdaadinligtingsbestuur- en analisesentrum, Marumo Magane, ondervra oor sy betrokkenheid by die Aeroton-operasie in 2021, waartydens beslag gelê is op 715-kilogram kokaïen in Johannesburg. Magane was van die eerste beamptes op die toneel waar die dwelms ontdek is. Hy het tydens kommissaris Sesi Baloy se ondervraging erken […]
# Die DA sê hy is diep bekommerd na berigte van ‘n gyselaarsituasie waarby munisipale elektriese personeel by die Waterkloof-substasie in Rustenburg betrokke is. Luan Snyders van die party sê die voorval beklemtoon ernstige risiko’s waarmee werkers wat kritieke infrastruktuur onderhou, te kampe het, veral tydens kragonderbrekings en oproepe na ure. Snyders het ‘n beroep […]
# ‘n Beskermde gevangene van die Goodwood-gevangenis sou na verwagting vandag in die hoëprofiel-verhoor van die vermeende onderwêreldfiguur, Nafiz Modack in die Hooggeregshof in die Wes-Kaap getuig. Die getuie het na bewering aan die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat gesê die speurder van die anti-bende-eenheid, Charl Kinnear is in 2020 vermoor deur ‘n vermoedelike huurmoordenaar wat met die […]
# A protected inmate from Goodwood Prison was expected to testify in the high-profile trial of alleged underworld figure Nafiz Modack in the High Court in the Western Cape today. The witness reportedly told the Independent Police Investigative Directorate that anti-gang unit detective Charl Kinnear was allegedly killed in 2020 by a hitman linked to […]