# Die DA is bekommerd oor die ongeluk op die N1 in Limpopo wat die lewens van drie gesinslede geëis het. Michele Clarke van die party sê ‘n man is noodlottig getref deur ‘n voertuig bestuur deur ‘n polisiebeampte wat nie aan diens was nie. Sy sê die man se vrou en baba is daarna […]
# Inwoners van Westbury in Gauteng bevraagteken of Operasie Prosper enige werklike uitwerking het in die stryd teen bendegeweld. Die jaarlange ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is gedoen om misdaadgeteisterde gemeenskappe in die provinsie bestendig te maak, maar inwoners sê skietvoorvalle duur amper daagliks voort, met kinders wat steeds in die kruisvuur vasgevang word. […]
# GIWUSA sê die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die eerste kwartaal toon werkloosheid vererger. Die amptelike werkloosheidsyfer het van 31,4-persent tot 32,7-persent gestyg, terwyl die uitgebreide werkloosheidsyfer, insluitend ontmoedigde werksoekers, tot 43,7-persent gestyg het. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê die enigste oplossing is om die mag van die monopolie‑kapitaal af te skaf en die […]
# Die Gautengse regering verdedig premier Panyaza Lesufi se werkskeppingspogings. Dit volg nadat die DA verklaar het die premier se werkverskaffings-projekte misluk, aangesien die werkloosheidsyfer met 1,1-persent tot 34,1-persent gestyg het vanaf die vierde kwartaal van verlede jaar. Die provinsiale regering se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê projekte soos Nasi iSpani en beleggingsbeloftes van meer as […]
# The Motor Industry Staff Association is hosting more than one-thousand-200 Grade 11 learners nationwide through its annual Child@Work initiative aimed at exposing young people to careers in the retail motor industry. Learners are being introduced to technical, artisan, administrative, and management opportunities within the sector. MISA spokesperson Phakamile Hlubi-Majola says the programme seeks to […]
# Mayor of Johannesburg Dada Morero says the demolition of illegal structures in the CBD continues as the city intensifies efforts to reclaim the city from criminal activity. More than a dozen illegally built structures on Small Street have been demolished since Monday. The mayor says authorities needed careful planning to avoid violent resistance and […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se werkverskaffings-projekte misluk, aangesien die werkloosheidsyfer met 1,1-persent tot 34,1-persent gestyg het vanaf die vierde kwartaal van verlede jaar. Die jongste arbeidsmagopname vir die eerste kwartaal van vanjaar toon die provinsie is 67-duisend werksgeleenthede kwyt. Die DA-lid, Mike Moriarty, sê beleggers trek weg uit die provinsie […]
# The DA is concerned by the reported accident that claimed three lives of family members including a child on the N1 in Limpopo over the weekend. The party’s Michele Clarke says in the first incident, a man was fatally struck by a vehicle driven by an off-duty police officer. She says the man’s wife and […]
# Rugby: Die spel in Georgië is in omstredenheid gedompel toe die voormalige kaptein, Merab Sharikadze, vir elf-jaar verban is omdat hy sy spanmaats gehelp het om te kul in opkikkertoetse. Wêreldrugby het ook nog vyf spelers en die spandokter, Nutsa Shamatava, vir tot nege jaar verban. ‘n Gelyklopende ondersoek is saam met die Wêreld-agentskap […]