# Witness A says Hawks officers tried to interfere during the arrest of Katiso “KT” Molefe at his Sandhurst home in December last year. Testifying at the Madlanga commission remotely, he said a police helicopter hovered over the house for ten minutes, not to help, but to stop the operation. Witness A added that officers, […]
# Suspended Police Minister Senzo Mchunu told Parliament he will not comment on the current status of the Political Killings Task Team, as he is no longer in office. He said directives he issued in December 2024 remain under discussion and the PKTT continues to operate. Mchunu clarified these directives relate to policing needs, not […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy ken die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi sedert 2017, maar ontken dat hul ‘n noue verhouding het. Mchunu sê hulle het nog nooit alleen ontmoet nie en hy het nooit oor Mogotsi se persoonlike lewe navraag gedoen nie. Hy het […]
# The suspended minister of Police Senzo Mchunu told Parliament’s ad hoc committee he has known North West businessman Brown Mogotsi since 2017 but denied a close relationship. Mchunu said they have never met alone and he has never inquired into Mogotsi’s personal life. He requested the committee review his March testimony, insisting he did […]
# Rugby: Die kaptein van Edinburgh, Magnus Bradbury, is teruggeroep vir Skotland se November-toetse, drie jaar nadat hy sy laaste toets gespeel het. Die 30-jarige losvoorspeler het die laaste van sy 19 toetse in 2022 gespeel. Hy is ingesluit in afrigter Gregor Townsend se groep van 45 vir die toetse op Murrayfield teen Amerika, Nieu-Seeland, […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut het bewerings op sosiale media verwerp, dat die Pretoriase dieretuin dringend kos vir sy diere benodig. Die instituut het verduidelik die gerugte het begin toe ‘n inwoner van Tshwane aangebied het om takke te skenk, wat verkeerdelik verstaan is as ‘n noodberoep. Die dieretuin bevestig daar is voldoende kos vir […]
# Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, is in Israel om die brose wapenstilstandooreenkoms in Gaza te versterk nadat president Donald Trump Hamas gewaarsku het hulle sal uitgewis word as hulle die wapenstilstand verbreek. Trump se spesiale gesant, Steve Witkoff, en skoonseun Jared Kushner is reeds in Tel Aviv, waar hulle gyselaars ontmoet het wat Hamas […]
# Sokker: Vincent Kompany het sy kontrak as afrigter van Bayern München met twee jaar tot 2029 verleng. Kompany was nie Bayern se eerste keuse toe hy in die somer van 2024 aangestel is nie, maar die Belg het in sy debuutseisoen by die klub die Duitse titel teruggebring. Die 39-jarige vaar uitstekend onder die […]
# Die Soil of Africa burgerlike beweging sê die Stad Tshwane bestee te veel aan watertenkers in plaas daarvan om krane en sanitasie in arm gebiede reg te maak. Hy sê 450-miljoen-rand per jaar word op tenkers bestee, terwyl duisende huishoudings in agtergeblewe gebiede steeds nie krane en behoorlike sanitasie het nie. Bongani Ramontja van […]