# The DA says it distances itself from the proposal to appeal against the recent court order handed down by the Free State High Court regarding the Ngwathe Local Municipality. The party’s Carina Serfontein states supporting such an appeal would be a betrayal of the people. Serfontein says the municipality must not bear any legal […]
# CapeNature het meer as 13-duisend hektaar by die beskermde gebiede in die Wes-Kaap gevoeg om bewaringspogings te bevorder. Ondanks die uitbreiding is 30-persent van die provinsie se ekostelsels onder druk weens ontwikkeling, landbou en klimaatsverandering. Die laaste uitbreiding is deel van groter pogings om bioverskeidenheids-brandpunte en belangrike habitatte te beskerm. Meer as 828-duisend hektaar […]
# Die jurie besin nou in die hoëprofielmoordsaak van ʼn Australiese vrou wat na bewering ʼn dodelike sampioen-ete vir familielede voorgesit het. Die 50-jarige Erin Patterson pleit onskuldig op drie aanklagte van moord en een van poging tot moord nadat sy in Julie 2023 in Victoria ʼn biefstuk-middagete voorberei het. Die aanklaer beweer sy het […]
# CapeNature has added 13-thousand-117 hectares to protected areas in the Western Cape, boosting conservation efforts. Despite this progress, 30-percent of the province’s ecosystems remain under threat due to development, agriculture, and climate change. The latest expansion forms part of broader efforts to safeguard biodiversity hotspots and critical habitats. Currently, the Western Cape has 828-thousand-442 […]
# Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging, Mzwandile Masina, moet ‘n besluit neem oor ‘n EFF-versoek om minister Parks Tau te ontbied. Die EFF-LP en woordvoerder van die party, Sinawo Thambo, sê hulle is bekommerd oor die onlangse aanstelling van drie ANC-lojaliste op die raad van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie. Thambo […]
# The jury has adjourned in the high-profile murder trial of an Australian woman accused of cooking a deadly mushroom lunch for relatives. Fifty-year-old Erin Patterson has pleaded not guilty to three charges of murder and one of attempted murder over a Beef Wellington lunch at her house in Victoria in July 2023. The prosecution […]
# Vroue-entrepreneurs in Afrika word geloof vir hul leiding in klimaatsaanpassing. Dit is ten spyte daarvan dat hulle in die meeste dele van die vasteland groter struikelblokke as mans ervaar. Nuwe navorsing in Kenia en Senegal toon sakeondernemings onder vroue se leiding gebruik meer volhoubare strategieë soos om inkomste te diversifiseer of ander gewasse te […]
# Tot 72-persent van die wêreld se kweekhuisgasvrystellings kon van stede wat deur oorstromings en brande weens klimaatverandering bedreig word. Navorsers aan die Universiteit van Melbourne het 16 prioriteitsoptredes geïdentifiseer wat vrystellings oor die lewensiklus van stedelike ontwikkeling kan verminder. Dit sluit in die vaslegging van beplanning tot konstruksie, die versterking van beleid, die opleiding […]
# Johannesburg Water sê verskeie dele van die Stad Johannesburg kan van vandag tot Woensdag swak waterdruk of wateronderbrekings verwag omdat Rand Water belangrike onderhoudswerk by sy Eikenhof- en Zwartkopjes-stelsels doen. Johannesburg se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê wanneer die onderhoudswerk voltooi is, sal dit ʼn paar dae duur voordat die stelsels ten volle herstel en die […]