# National Police Commissioner General Fannie Masemola has welcomed the Pietermaritzburg High Court’s sentencing of hitman Sabelo Phewa to two life terms for the 2017 murder of Richmond Municipal Manager Sibusiso Sithole. Sithole was probing municipal corruption specifically concerning tenders and kickbacks when he was gunned down. The police’s political killings task team linked Phewa […]
# Correctional Services minister Pieter Groenewald has emphasised the need to balance victims’ rights with inmates’ rehabilitation and reintegration. This comes as delegates at the National Parole Summit in Pretoria are interrogating current parole legislation. This includes outdated manual data systems and backlogs as major obstacles. Groenewald emphasised the importance of stakeholders across the justice […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola sê dreigemente wat gemaak is teen polisiebeamptes wat die moord op ‘n ingenieur van Vereeniging, Armand Swart, ondersoek, die verkleining van die span van vyf na twee lede tot gevolg gehad het. Swart, ‘n ingenieur van Q-Tech Engineering, is te midde van ‘n ondersoek na tenderbedrog by Transnet vermoor. […]
# National police commissioner Fannie Masemola says threats to officers investigating the murder of Vereeniging engineer Armand Swart forced the reduction of the investigation team from five to two members. The Q-Tech Engineering engineer was killed last year amid a Transnet tender fraud investigation. Masemola told the Madlanga commission in Pretoria that the case, linked […]
# Sokker: Adidas is gereed om Le Coq Sportif vanaf 1 Januarie volgende jaar as die borg van die nasionale sokkerspanne Bafana Bafana en Banyana Banyana te vervang. Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Lydia Monyepao, het bevestig die nuwe klereborg sal binnekort deur die Nasionale Uitvoerende Komitee goedgekeur word. Adidas het tussen 1998 […]
# Rusland ontken dat sy vliegtuie NAVO se lugruim geskend het en waarsku dat lande wat sulke beskuldigings maak “spanning kan verhoog”. Drie Russiese vegvliegtuie het ‘n NAVO-lid, Estland, se lugruim binnegedring voor hulle deur NAVO-vliegtuie uit die gebied begelei is. Die MiG-31 vegvliegtuie, se radiosenders was afgeskakel en hulle nie met Estlandse lugverkeersbeheer geskakel […]
# Russia denied that its aircraft were violating NATO airspace and warned that countries making such accusations risked “escalating tensions”. Three Russian fighter jets entered NATO member Estonia’s airspace on Friday, remaining there for 12 minutes before being escorted out by NATO aircraft. The MiG-31 jets, which were overflying the Gulf of Finland, had their […]
# Die vakbond vir algemene nywerhede, Giwusa, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers op sewe-persent te hou is ‘n doelbewuste aanslag op die werkersklas en die armes. Die vakverbond sê die prima-uitleenkoers van 10,5-persent bevoordeel die banke terwyl die lewenskoste-krisis vererger, met basiese voedsel- elektrisiteit- en brandstofpryse wat vinnig styg. Die president […]
# Rugby: Die tafel is gedek vir ‘n opwindende einde aan die 2025 Curriebekerseisoen met die Leeus wat die Griekwas môre op Ellispark verwelkom. Die twee spanne het twee weke gelede vir hul enigste ander wedstryd van die seisoen teen mekaar gespeel. Die Leeus se gemaklike oorwinning van 37-7 in Kimberley en hulle tot bo-aan […]