# Die vakbondfederasie COSATU vra vinnige optrede deur die regering, die bedryf, arbeid en verbruikers om plaaslike werksgeleenthede en waardekettings in die suikerbedryf te beskerm. Suid-Afrika se suikerbedryf het nagenoeg 1,5-miljard-rand verloor weens gesubsidieerde suikerinvoere. Matthew Parks van COSATU sê die vakverbond verwelkom die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging en die Internasionale Handelsadministrasiekommissie se […]
# Union federation COSATU has urged swift action by government, industry, labour and consumers to protect local jobs and value chains in the sugar industry. South Africa’s sugar industry has lost an estimated 1.5-billion-rand as a result of subsidised sugar imports. COSATU’s Matthew Parks says they welcome the Department of Trade, Industry and Competition and […]
# Giorgia Meloni is op die punt om Italië se langsdienende eerste minister te word sedert die Tweede Wêreldoorlog, wat ‘n ongewone tydperk van politieke bestendigheid aandui. Haar regering is byna vier jaar in beheer in ‘n land wat bekend is vir gereelde omwentelings . Meloni het voordeel getrek uit ‘n gedissiplineerde koalisie en dalende […]
# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die KwaZulu-Natalse Valke-offisier, luitenant-kolonel Deena Govender, ondervra oor ‘n kontanttransaksie van 300-duisend-rand waarby rekenmeester Kassie Shamal betrokke was. Madlanga het gevra waarom die geld deur verskillende partye oorgeplaas is in plaas daarvan om direk in ‘n bankrekening gedeponeer te word. Govender het gesê Shamal, ‘n […]
# Eskom se groep-finansiële hoof, Calib Cassim, sal in die 2027-boekjaar aftree nadat hy 24 jaar vir die kragvoorsiener gewerk het. Cassim het ook ‘n jaar as waarnemende groep- uitvoerende hoof van Eskom gedien. Die kragvoorsiener se raad het reeds begin met die proses om ‘n opvolger aan te wys om ‘n gladde oorgang te […]
# Die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Matthew Chaskalson, het Deenadayalan “Deena” Govender, beampte van die Valke in KwaZulu-Natal, ondervra oor kontanttransaksies waarby rekenmeester Kassie Shamal betrokke is. Chaskalson het bevraagteken waarom Govender na bewering sowat 300-duisend-rand aan Shamal oorhandig het, voordat ‘n derdeparty-kliënt die geld in Govender se bankrekening oorgeplaas het. Chaskalson het aan die […]
# Madlanga Commission evidence leader Matthew Chaskalson has questioned KwaZulu-Natal Hawks officer Deenadayalan “Deena” Govender over cash transactions involving accountant Kassie Shamal. Chaskalson questioned why Govender allegedly handed Shamal about 300-thousand-rand in cash, before a third-party client transferred the money into Govender’s bank account. Chaskalson told the Commission that the circumstances surrounding the transaction raised […]
# Madlanga Commission chairperson Justice Mbuyiseli Madlanga has questioned KwaZulu-Natal Hawks officer Lieutenant-Colonel Deena Govender over a 300-thousand-rand cash transaction involving accountant Kassie Shamal. Madlanga questioned why the money was moved through different parties instead of being deposited directly into a bank account. Govender said Shamal, a family friend, assisted him with a property transaction. […]
# Prime minister Giorgia Meloni is set to become Italy’s longest-serving leader since World War Two, marking an unusual period of political stability. Her government has lasted nearly four years in a country known for frequent changes of administration. Meloni has benefited from a disciplined coalition and falling unemployment, while investors have welcomed her focus […]