# AfriForum says the government is still silent on rural violence despite ten farm attacks reported last month. The organisation states the attacks were extremely violent, with victims assaulted, tied up and in some cases shot, including farm workers in Limpopo. Other incidents were reported in Delmas in Mpumalanga, Stellenbosch in the Western Cape, and […]
# Tennis: Flavio Cobolli span alles in in sy poging om die Franse Ope te wen, insluitend om die 14-malige Spaanse kampioen Rafael Nadal se gunstelingstort op Roland Garros te gebruik. Die tiende-gekeurde Italianer pak sy tiende-gekeurde landgenoot Matteo Arnaldi môre vir ‘n plek in Sondag se eindstryd. Cobolli het die Kanadees Felix Auger-Aliassime in […]
# Authorities in Beijing and Hong Kong have implemented heightened security measures as China marks the 37th anniversary of the Tiananmen Square crackdown. The protests were initially sparked by the death of a pro-reform leader, but students expanded their demands to include freedom of speech and media, democratic reforms, and an end to government corruption. […]
# Tennis: Flavio Cobolli is throwing everything into the ring in his attempt to win the French Open – including using 14-time Spanish champion Rafael Nadal’s favourite shower at Roland Garros. The tenth-seeded Italian plays his unseeded compatriot, Matteo Arnaldi, in tomorrow’s semifinal for a place in Sunday’s title match. Cobolli beat Canadian Felix Auger-Aliassime […]
# Sokker: Die Spaanse owerhede het ‘n beplande internasionale vriendskaplike wedstryd in Spanje tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en Chili gekanselleer weens kommer oor die Ebola-uitbraak in die DRK. Die wedstryd sou Dinsdag plaasvind as deel van die spanne se voorbereidings vir die Wêreldbeker-toernooi in Noord-Amerika. Plaaslike amptenare sê die besluit is as ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa sê regeringshervormings begin vrugte dra, insluitend vordering in die vermindering van beurtkrag en die verbetering van belangrike infrastruktuur. Ramaphosa het tydens die debat oor die Presidensie se begrotingsrede in die Nasionale Vergadering aan lede van die Parlement gesê hernubare energie neem toe en nuwe beleggings in kragopwekking help om elektrisiteitsvoorsiening bestendig […]
# President Cyril Ramaphosa says government reforms are beginning to deliver results, including progress in reducing load-shedding and improving key infrastructure. Speaking during the Presidency budget vote debate in the National Assembly, Ramaphosa told members of Parliament that renewable energy is increasing and new investment in power generation is helping stabilise electricity supply. He also […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het sterker bande gevra vir gesondheidsbeleggings tussen Suid-Afrika en die Aurobindo-groep van Indië. Mashatile het in Indië die onderneming se bydrae tot bekostigbare gesondheidsorg geprys en verdere beleggings in infrastruktuur, hernubare energie, logistiek en mynbou aangemoedig. Hy het ook vennootskappe met junior- en mynondernemings in swart besit aangemoedig om inklusiewe groei […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die regering is daartoe verbind om samewerking tussen munisipaliteite en tradisionele leierskapsinstellings te versterk. Hy het ‘n raadplegings-byeenkoms gelei tussen sy departement en die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers oor die Hersiene Konsep-witskrif oor plaaslike regering. Hlabisa sê die hersiening bied ‘n […]