# Die Nasional Taxi-alliansie sê bespiegelings oor taxi-tariefverhogings na aanleiding van die jongste brandstofprysverhoging is voortydig. Petrolpryse het met een-rand-34-sent per liter gestyg, terwyl diesel tussen twee-rand-93 sent en drie-rand-14 sent duurder is, afhangende van die graad. NTA-woordvoerder Theo Malele sê die verhogings het die taxibedryf ‘n groot knou toegedien. Hy sê tariefaanpassings moet deeglik […]
# Die kommissaris van die Madlanga-kommissie, Sandile Khumalo, het die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya uitgedaag oor sy reaksie op berigte van ‘n klopjag by sakeman Katiso “KT” Molefe se huis. Khumalo het bevraagteken of daar enige werklike gevaar was nadat hulle bepaal het die mense op die toneel was werklike polisielede.. Hy […]
# Die Verkiesingskommissie sê meer as 142-duisend kandidate is benoem om vanjaar mee te ding vir die tien-duisend-526 setels in die plaaslike regeringsverkiesing. Dit is 43-persent meer as tydens die 2021-verkiesing, toe sowat 99-duisend benoemings ontvang is. Nagenoeg twee-derdes van die kandidate is mans, terwyl vroue ongeveer 38-persent verteenwoordig. Die voorsitter van die OVK, Mosotho […]
# Estland se Parlement het die grondwetkenner en menseregte-ombud Ülle Madise tot volgende president verkies. Die 51-jarige was onbestrede nadat geen ander kandidaat genoeg parlementêre steun gekry het nie. Madise is sedert 2015 die menseregte-ombud en sal vir ‘n termyn van vyf jaar dien. Sy volg Alar Karis op, wat nie ’n tweede termyn nagestreef […]
# The Electoral Commission says more than 142-thousand candidates have been nominated to contest ten-thousand-526 seats in this year’s local government elections. This is a 43-percent increase from the 2021 elections, when about 99-thousand nominations were received. Men make up nearly two-thirds of the candidates, while women account for about 38-percent. IEC Chairperson Mosotho Moepya […]
# Estonia’s Parliament has elected constitutional lawyer and human rights ombud Ülle Madise as the country’s next president. The 51-year-old ran unopposed after no other candidate secured enough parliamentary support to stand. Madise has been Estonia’s human rights ombud since 2015 and will serve a five-year term, succeeding Alar Karis, who did not seek a […]
# The National Taxi Alliance says speculation about taxi fare increases is premature following the latest fuel price hike. Petrol prices have increased by one-rand-34-cents a litre, while diesel is up by between two-rand-93-cents and three-rand-14 cents, depending on the grade. NTA spokesperson Theo Malele says the increases have dealt a major blow to the […]
# Madlanga commission commissioner Sandile Khumalo has challenged former Hawks head Godfrey Lebeya over his response to reports of a raid at businessman Katiso “KT” Molefe’s home. Khumalo questioned whether there was any real danger once it was established the people at the scene could be genuine police members. He says businessman and Lebeya’s informat […]
# Sokker: Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom die aanstelling van Pitso Mosimane as Bafana Bafana se nuwe hoofafrigter. Die 62-jarige neem oor by Hugo Broos en was vanaf Julie 2010 tot Junie 2012 ook die nasionale afrigter. Die beweging sê Mosimane is een van Afrika se voorste afrigters en sy terugkeer na Bafana Bafana bied ‘n […]