# Die vakverbond SAFTU vra die onmiddellike inhegtenisneming en vervolging van almal wat verantwoordelik is vir dade van intimidasie, aanranding, afpersing, gepeupelreg en geweld teen buitelandse burgers. President Cyril Ramaphosa het gister in sy toespraak beklemtoon geen persoon buiten gemagtigde regeringsamptenare mag bewys van burgerskap van mense eis nie. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê ‘n versuim […]
# The South African Federation of Trade Unions is calling for the immediate arrest and prosecution of all those responsible for acts of intimidation, assault, extortion, vigilantism and violence against foreign nationals in the country. In his address on Sunday, president Cyril Ramaphosa emphasised that no other person except authorised government officials is allowed to demand […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê president Cyril Ramaphosa gaan binnekort die nasie toespreek oor die regering se benadering tot die bestuur van migrasie. Die aankondiging kom te midde van groeiende spanning oor immigrasie en oproepe deur anti-immigrasiegroepe vir ‘n nasionale afsluiting. Ntshavheni het aan die media gesê die wetstoepassingsagentskappe is gereed […]
# Luitenant-kolonel Kwazikwakhe Sibiya van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad in Durban het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het destyds gedink daar is niks verkeerd met die besluit om 541 kilogram gekonfiskeerde kokaïen na Port Shepstone te verskuif nie. Kommissaris Sesi Baloyi was bekommerd dat beamptes wat die bewysstukke hanteer het, moontlik […]
# Lieutenant-Colonel Kwazikwakhe Sibiya of the Hawks Serious Organised Crime Unit in Durban has told the Madlanga Commission he saw nothing wrong at the time with the decision to move 541 kilograms of seized cocaine to Port Shepstone. Commissioner Sesi Baloyi raised concerns that officers handling the exhibits could have compromised potential DNA and fingerprint […]
# The minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says president Cyril Ramaphosa will soon address the nation on the government’s approach to managing migration. The announcement comes amid growing tensions over immigration and calls by anti-immigration groups for a national shutdown. Ntshavheni told the media law enforcement agencies are ready to act against anyone who […]
# Die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, sê die bekendstelling van Suid-Afrika se nuwe aanlyn mynboulisensiestelsel vorder bestendig, met aansoeke wat nou digitaal in die Wes-Kaap verwerk word. Die Parlement het gehoor dat lesse uit die provinsie die inwerkingstelling landwyd sal bespoedig. Mantashe het ook bevestig dat die Wetsontwerp op die Ontwikkeling van […]
# Mineral and Petroleum Resources minister Gwede Mantashe says the rollout of South Africa’s new online mining licensing system is progressing steadily, with applications now being processed digitally in the Western Cape. Parliament heard that lessons from the province will help speed up implementation nationwide. Mantashe also confirmed that the Mineral Resources Development Bill is […]
# Die DA verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na bewerings van wanadministrasie en onregmatige optrede deur die Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekerheidsbedryf, PSIRA, en die Werkloosheidsversekeringsfonds. Die eenheid sal die verkryging en kontraktering van opleidingsdienste namens die instellings ondersoek. Ian Cameron van die DA sê staatsgeld wat werklose burgers moes help, is gebruik vir […]