# Liam Jacobs is set to return to the DA less than a year after leaving the party for the Patriotic Alliance. DA leader Geordin Hill-Lewis reportedly supported Jacobs’ return during an online meeting yesterday. Hill-Lewis says Jacobs left the DA in June last year, previously stating he was “finally free” and “finally home.” He […]
# Die Nederlandse lugredery KLM het vlugte na en van Uganda gekanselleer, omdat internasionale reisbeperkings verbonde aan die Ebola-uitbreking in Sentraal-Afrika lugrederybedrywighede en bemanningsbewegings begin beïnvloed. Die lugredery sê verskeie lande het toegangs- en reismaatreëls ingestel vir mense wat onlangs deur Uganda gereis het. Die kansellasies raak tans vlugte wat vir 1 Junie geskeduleer is, […]
# The Dutch airline KLM has cancelled flights to and from Uganda, as international travel restrictions linked to the Ebola outbreak in Central Africa begin to affect airline operations and crew movement. The airline said several countries had introduced entry and travel measures for people who recently passed through Uganda. The cancellations currently affect flights […]
# Tennis: Splinternuwe mans- en vrouekampioene sal die naweek op die Franse Ope gekroon word. Iga Swiatek van Pole se uitskakeling beteken daar is geen vorige kampioene oor nie, wat meer geleenthede bied vir ander spelers om ‘n eerste Grand Slam-titel te verower. Onder die mans is sake nou in die guns van die tweede-gekeurde […]
# Tennis: Brand-new men’s and women’s champions will be crowned at the French Open this weekend. Iga Swiatek of Poland’s elimination means there are no previous champions left, presenting huge opportunities for remaining players to clinch a first Grand Slam title. Among the men, the odds now favour second-seeded German Alexander Zverev and young guns […]
# Polisie in Brisbane het vyf betogers gearresteer toe hulle ‘n stadspark ontruim het waar die hoofstadion vir die Olimpiese Spele in 2032 gebou sal word. ‘n Koalisie van omgewingsbewustes en inheemse aktiviste is gewaarsku hulle sal verwyder word as hulle nie die park ontruim nie. Inheemse groepe se aansoek aan die Australiese regering om […]
# Motorsport: Die heersende MotoGP-kampioen Marc Marquez het bespiegelings afgemaak voor sy moontlike terugkeer na die Italiaanse Grand Prix die naweek en sê hy het tyd nodig om weer in topvorm te kom nadat hy twee operasies na ‘n ongeluk ondergaan het. Marquez het die Franse Grand Prix sowel as die hele Katalaanse Grand Prix-naweek […]
# President Cyril Ramaphosa sê grondhervorming gaan oor die herstel van waardigheid en die regstelling van ongeregtighede in die verlede. Die president het ‘n oorhandigingseremonie vir titelaktes in Setlagole in die Noordwes gelei. Meer as 300 huishoudings in Setlagole en Madibogo het titelaktes ontvang ingevolge die regering se grondhervormingsprogramme, terwyl boere volle eienaarskap van voorheen […]
# Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid het die Tussentydse Raad vir Tradisionele Gesondheidspraktisyns gekritiseer omdat die Wet op Tradisionele Gesondheidspraktisyns byna twee dekades ná sy goedkeuring steeds nie volledig toegepas word nie. Voorsitter, Faith Muthambi, sê die gebrek aan regulasies, toepaslike afdwingingsmeganismes en ‘n nasionale register vir praktisyns stel gemeenskappe steeds bloot aan onveilige praktyke. […]