# Johannesburg Water says the city is using about 200 megalitres more water per day than its supply target, putting pressure on the system. Speaking to ENCA, Manager Gugulethu Quma says daily demand is averaging one-thousand-700 to one-thousand-750 megalitres against a target of one-thousand-500 to one-thousand-550 megalitres. He says the City is conserving water in […]
# Parliament’s Portfolio Committee on Agriculture has elected ANC Member of Parliament Nomasonto Motaung as its new chairperson. Motaung succeeds acting chairperson Nobuhle Nkabane, who took over after Dina Pule was appointed Social Development minister in June. The former Deputy minister in the Presidency says agriculture is critical to food security, economic growth, job creation […]
# Gholf: Die uitvoerende hoof van die PGA-toer, Brian Rolapp, sê daar is tans geen planne vir die herinstelling van die Terugkerende Lidprogram waarvolgens die vyfmalige major-kampioen Brooks Koepka van LIV Gholf teruggekeer het nie. LIV se toekoms is onseker en spelers soos Bryson DeChambeau, Jon Rahm en Cameron Smith kan dit dalk oorweeg om […]
# Golf: PGA Tour CEO Brian Rolapp says there are currently no plans to reintroduce the Returning Member Programme, which five-time major champion Brooks Koepka utilised to return from LIV Golf. With LIV’s future in doubt, the likes of Bryson DeChambeau, Jon Rahm and Cameron Smith might be looking for a return next year. Rolapp […]
# Die vakverbond SAFTU het president Cyril Ramaphosa se bekendstelling van Fase Drie van die vennootskap tussen die regering en sakeondernemings veroordeel. Hy beskryf dit as ʼn verskerping van korporatiewe inmenging in die regering. Die vennootskap se derde fase fokus op die bespoediging van ekonomiese groei en uitbreiding van werksgeleenthede. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê daar word verwag […]
# The South African Federation of Trade Unions has criticised president Cyril Ramaphosa’s launch of Phase Three of the Government-Business Partnership, describing it as an intensification of corporate influence over the government. The third phase of the partnership will focus on accelerating economic growth and expanding employment opportunities. SAFTU’s Asive Dyani says workers are expected to accept […]
# President Cyril Ramaphosa sê die polisie ondersoek diegene wat agter die gewelddadige optrede is teen buitelandse burgers in Suid-Afrika. In sy mondelinge antwoord op vrae in die Parlement het Ramaphosa gesê verskeie mense is in hegtenis geneem, en meer arrestasies en aanklagte kan volg namate die polisie bewyse insamel. Hy het verklaar die regering […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika bly verbind tot die beginsels van Pan-Afrikanisme en verwerp xenofobie en diskriminasie teen buitelandse burgers. Ramaphosa het vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en sê die regering voer gesprek met leiers van verskeie Afrika-lande oor migrasie-uitdagings, wat deur verskeie regerings begryp en ondersteun word. Hy voeg by migrasie moet […]
# Die Verkiesingskommissie herinner politieke partye en onafhanklike kandidate die sperdatum om benoemings in te dien en te voltooi vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing is Vrydag-middag om 5-uur. Die OVK sê die sperdatum kan nie verleng of verander word nie, en geen voorleggings sal daarna aanvaar word nie. Partye en kandidate is versoek om besonderhede […]