# The death toll in Nepal’s flood disaster has risen to at least 356 people, with hundreds still missing after a glacial collapse triggered devastating flooding along the Nepal-Tibet border. Six South Africans are currently reported as missing, but local and international disaster authorities have not confirmed them among the dead. They are among more […]
# Soil of Africa vra sterker nasionale finansiële opvoedingsprogramme en verbruikersbeskerming, veral in townships en landelike gebiede. Dit is tans Geldslimweek met die tema: “Geldslim: Die krag van Moontlikheid”. Woordvoerder Luzuko Sofute sê finansiële opvoeding moet na gemeenskappe geneem word in ‘n taal wat hul verstaan. Hy meen ‘n dieper kennis van geldsake kan persone […]
# Krieket: Suid-Afrika speel môre teen die gasheer in die openingswedstryd van die T20-driehoekige reeks in die Namibiese hoofstad, Windhoek. Die ander deelnemer is die ander mede-gasheer van volgende jaar se eendag-Wêreldbekertoernooi, Zimbabwe. Elke span meet twee keer kragte met die ander twee en die twee top-spanne speel in volgende Sondag se eindstryd. Björn Fortuin […]
# Cricket: South Africa faces hosts Namibia in tomorrow’s opener of the T20 tri-series in the capital of Windhoek. The tournament also features the other co-host of next year’s one-day World Cup, Zimbabwe. Each team play the other two twice, and the top-two teams will reach next Sunday’s final. Björn Fortuin will captain the young […]
# Soil of Africa Civic Movement is calling for stronger national financial literacy and consumer protection programmes, especially in townships and rural communities. Money Smart Week South Africa’s theme is “Money Smart: The Power of Possible”. The movement’s Luzuko Sofute says government must take financial education to communities using language they understand. He says financial […]
# Johannesburg Water sê die Stad gebruik sowat 200-megaliter meer water per dag as sy voorsieningsteiken, wat druk op die stelsel plaas. In ‘n onderhoud met eNCA sê bestuurder Gugulethu Quma die daaglikse vraag is gemiddeld tussen een-duisend-700 en een-duisend-750-megaliter teenoor ‘n teiken van een-duisend-500 tot een-duisend-550 megaliter. Hy sê die Stad bespaar water oornag […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Landbou het die ANC-Parlementslid Nomasonto Motaung verkies as sy nuwe voorsitter. Motaung volg die waarnemende voorsitter Nobuhle Nkabane op, wat oorgeneem het toe Dina Pule in Junie aangestel is as die minister van Maatskaplike Ontwikkeling. Die voormalige adjunkminister in die Presidensie sê landbou is uiters belangrik vir voedselsekerheid, ekonomiese […]
# Duisende Dolly Parton-aanhangers het blomme, ballonne en kaartjies by die huis van die Amerikaanse musiekikoon gelaat. Parton is gister op 80-jarige ouderdom in Tennessee oorlede. Kanker is vroeër as die oorsaak van haar dood onthul nadat sy die diagnose privaat gehou het. Parton het meer as drie-duisend liedjies geskryf en meer as 100-miljoen plate […]
# Thousands of fans left flowers, balloons and cards at the home of American music icon Dolly Parton, who died aged 80 in Tennessee yesterday. Cancer was earlier revealed as the cause of her death after she kept the diagnosis private. Parton wrote over three-thousand songs and sold over 100-million records through a career spanning […]