# Rugby: The Stormers have been strengthened by the return of three stalwarts before the second round of the United Rugby Championship. Former Springbok Deon Fourie, Scottish international Oli Kebble and tighthead Sazi Sandi all recovered from injury and are available to face Ospreys in Cape Town on Friday night. The Stormers started the season […]
# The Mpumalanga High Court has ordered Alexander Forbes to suspend payments from former deputy president David Mabuza’s pension. The funds, reportedly set aside for his wife, Nonhlahla Mnisi, are now frozen after an urgent application by Mabuza’s daughter from a customary marriage, Tamara Silinda. She seeks 40-thousand-rand monthly maintenance and 127-thousand-990-rand for tuition. Judge […]
# Die hoof van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die strafregstelsel is geïnfiltreer deur ‘n magtige dwelmkartel bekend as die Groot Vyf. Volgens Khumalo is die kartel gebaseer in Gauteng met netwerke in die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal, en word verbind aan senior politici en mense in die binnekringe van wetstoepassing. Hy het […]
# Tennis: Carlos Alcaraz het teruggeveg om Casper Ruud van Noorweë in Tokio in drie stelle te klop. Die oorwinning het aan hom sy tiende eindstryd in ‘n skouspelagtige seisoen besorg, waarmee hy volg in die voetspore van sy Spaanse landgenoot, Rafael Nadal. Die wêreld-nommer-een en Amerikaanse Ope-kampioen speel môre in die eindstryd van die […]
# Tennis: Carlos Alcaraz battled back to beat Norwegian Casper Ruud 3-6, 6-3, 6-4 in Tokyo and reach his tenth final of a spectacular season, emulating fellow Spaniard Rafael Nadal. The world number one and US Open champion will face his Laver Cup conqueror, American Taylor Fritz, in tomorrow’s final of the Japan Open. No […]
# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu het aan die VN se Algemene Vergadering gesê sy land het die grootste deel van die gewapende Palestynse groep Hamas se “terreurmasjien verpletter” en probeer om die werk “so vinnig as moontlik” af te handel. Netanyahu vier, wat hy ‘n reeks strategiese oorwinnings in die afgelope jaar noem. […]
# Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu told the UN General Assembly his country has “crushed the bulk” of armed Palestinian group Hamas’s “terror machine” and sought to finish the job “as fast as possible.” Netanyahu celebrated what he said was a series of Israeli strategic victories in the past year that also included targeting Iran’s […]
# ‘n Skrywe in 2019 van die voormalige minster van Polisie, Bheki Cele, het diepe kommer onthul oor die hantering van politieke moordondersoeke in KwaZulu-Natal. Die skrywe is by die Madlanga-kommissie in Pretoria voorgelê deur die KwaZulu-Natalse vervolgingshoof, Elaine Harrison. Daar word gewaarsku dat getuies in gevaar was van omkopery of sluipmoorde, wat vervolgings bemoeilik […]
# EU-lande het begin met gesprekke rondom voorstelle om ‘n “muur” van anti-hommeltuig-verdediging te bou, nadat luginvalle vanuit Rusland oostelike lede ontsenu het. Daar was die afgelope dae verskerpte fokus op die bedreiging vir Europa se lugruim met lughawens in Denemarke wat moes sluit oor ongeïdentifiseerde hommeltuie. Die president van die EU, Ursula von der […]