# The High Court in Johannesburg has ruled that defense lawyer Advocate Nardus Grove, representing accused number two, Tiego Floyd Mabusela at the Vusimusi Matlala trial, may not use still photographs taken to cross-examine State witness Bethwell Cele. The former security guard is testifying in the attempted murder trial linked to the 2022 shooting of taxi […]
# The Public Servants Association welcomes the arrest of several suspects, including senior law enforcement officials, in connection with a 15-million-rand precious stones heist. The union’s Claude Naicker says the breakthrough highlights the Independent Police Investigative Directorate’s role in combating corruption. Naicker called on IPID to be granted constitutional independence and urged the National Treasury […]
# Tafeltennis: Die Suid-Afrikaanse Tafeltennisraad het die nasionale span aangekondig wat gekies is om die land te verteenwoordig op volgende week se Statebondkampioenskap in Nieu-Delhi, Indië. Woordvoerder Priya Ranchod sê die glans-kampioenskap bring die beste Statebondspelers byeen en verskaf ‘n wêreldklas-platform vir elite-kompetisie. Sy sê Suid-Afrika het ‘n gebalanseerde span wat die geesdrif van ontluikende […]
# Table tennis: The South African Table Tennis Board has announced the national team selected to represent South Africa at the Commonwealth Championships in New Delhi, India, next week. Spokesperson Priya Ranchod says the prestigious championship will bring together the Commonwealth’s finest players, providing a world class platform for elite competition. She says South Africa […]
# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Advokaat Andrea Johnson, ontken bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi, dat die eenheid betrokke was by ondersoeke na sindikate in Gauteng. Johnson het voor die Madlanga-kommissie getuig die direktoraat het geen rol gespeel in ondersoeke waarby die sakeman Katiso “KT” Molefe betrek is nie. Sy […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad sê vertragings met die uitreik van bedryfslisensies plaas finansiële druk op taxi-operateurs en ontwrig openbare vervoer in Gauteng. Die Departement van Vervoer in Gauteng is besig met die hersiening van die lisensiëringstelsel wat daarop gemik is om onreëlmatighede en korrupsie aan te spreek. In ‘n onderhoud met ENCA beweer Graham […]
# Tennis: Goedkoop kaartjies gaan die eerste keer op die Australiese Open beperk word om oorvolheid te voorkom. Die organiseerders sê die Grand Slam-toernooi in Melbourne is in Januarie vanjaar gekenmerk deur lang toue en oorvol paviljoene. Die toewysing van dagpasse, teen 560-rand, sal beperk word vir die eerste week van die toernooi omdat ‘n groter […]
# Die adjunkminister van Verdediging en Militêre Veterane, Bantu Holomisa, het ‘n beroep gedoen op groter samewerking tussen die openbare en privaat sektor om die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag te moderniseer en kritieke befondsingstekorte aan te spreek. Holomisa het by ‘n lekgotla vir die verdedigingsbedryf in Pretoria gesê innoverende vennootskappe kan help om militêre infrastruktuur, behuising, […]
# The head of the Investigating Directorate Against Corruption, Advocate Andrea Johnson, has denied claims by KwaZulu-Natal Police Commissioner Lieutenant-General Nhlanhla Mkhwanazi that the unit was involved in Gauteng syndicate investigations. Testifying at the Madlanga Commission, Johnson said IDAC played no role in investigations involving businessman Katiso “KT” Molefe. She said the unit’s involvement with […]