# Die munisipaliteit van George in die Wes-Kaap het gesinne gevra om die naweek se begrafnisse uit te stel weens swaar reën. Volgehoue nat weer het begraafplase sopnat gelaat en die watertafel verhoog, wat dit onveilig maak om grafte te grawe terwyl grafkante kan inval. Inwoners word aangeraai om begrafnisse later te hou. Die grawe […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys sê 29 skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte sal môre gesluit bly weens stormskade en versperde toegangspaaie. Die sluitings raak gebiede soos George, Knysna en Oudtshoorn. Alle ander skole in die betrokke gebiede sal heropen, hoewel leerdervervoerdienste steeds ontwrig kan word. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê owerhede […]
# Die afgetrede Valke-ondersoeker Jakobus Prinsloo het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die SAPD-perseel in Port Shepstone nie geskik is vir die berging van groot dwelmbesendings nie. Prinsloo sê die hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona en ander senior beamptes was bewus daarvan dat die gebou nie oor goedgekeurde bewysregisters beskik nie. Hy […]
# Retired Hawks investigator Jakobus Prinsloo told the Madlanga Commission that the SAPS facility in Port Shepstone was unsuitable for storing large drug consignments. Prinsloo said the head of the Hawks in KwaZulu-Natal Lesetja Senona and other senior officers were aware the building lacked approved exhibit registers. He testified that Hawks offices did not have […]
# The Western Cape Department of Education says 29 schools in the Eden and Central Karoo districts will remain closed tomorrow due to storm damage and blocked access roads. The closures affect areas including George, Knysna and Oudtshoorn. All other schools in the affected areas will reopen, although learner transport services may still be disrupted. […]
# The George Municipality in the Western Cape has called on families to postpone funerals scheduled for this weekend due to heavy rainfall in the area. Persistent rain has saturated cemetery soil and raised the water table, making grave digging unsafe and increasing the risk of grave wall collapse. Residents are being advised to reschedule […]
# A flight attendant for the KLM airline is being tested for the hantavirus after showing mild symptoms and being admitted to hospital in Amsterdam. The Dutch Health Ministry says the woman is undergoing tests after coming into contact with a Dutch woman who was taken off a KLM plane and later died of the […]
# Krieket: Die voormalige Engelse kaptein, Michael Vaughan, het die Engelse en Walliese Krieketraad gekritiseer vir ‘n vertraging van vier maande met die aanstelling van ‘n nuwe nasionale keurder. Luke Wright het sy bedanking in Januarie aangekondig en amptelik vertrek toe die T20-Wêreldbekertoernooi in Maart geëindig het. Onderhoude is hierdie week gevoer, met sowat 80 […]
# Cricket: Former England captain Michael Vaughan has criticised the England and Wales Cricket Board for a four-month delay in appointing a new national selector. Luke Wright announced his departure in January and officially stepped down when the T20 World Cup concluded in March. Interviews were held this week, with the role attracting around 80 […]