# President Cyril Ramaphosa het ondernemings aangemoedig om beleggings te verhoog terwyl die regering voortgaan met ekonomiese hervormings wat daarop gemik is om groei te bevorder en werk te skep. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van fase drie van die regering-besigheidsvennootskap in Johannesburg gesê die regering moet beleidsekerheid, doeltreffende regulering, betroubare infrastruktuur en bekwame instellings […]
# Die Valke, Suid-Afrika se elite-misdaadbestrydingseenheid, werk tans met ongeveer twee-duisend-515 vakatures, insluitend ongeveer een-duisend-500 vakante ondersoekposte. Die waarnemende hoof van die Valke, Siphesihle Nkosi, het aan die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge gesê dit is moeilik om geskoolde ondersoekers te behou omdat hulle beter geleenthede elders vind. LP’s was ook bekommerd oor […]
# ’n Seldsame Kerskaartjie wat uit 1910 dateer, is by ’n oudhede-uitstalling in Brittanje ontdek en is op ongeveer 55-duisend-rand gewaardeer. Die kaartjie hou verband met die vrouestemregbeweging en bied ’n kykie op hoe veldtogvoerders alledaagse items gebruik het om hul saak te bevorder. Die kaartjie is deur die eienaar na die uitstalling gebring, wat […]
# President Cyril Ramaphosa has urged businesses to increase investment as the government continues with economic reforms aimed at boosting growth and creating jobs. Speaking at the launch of phase three of the government-business partnership in Johannesburg, Ramaphosa said the government must provide policy certainty, efficient regulation, reliable infrastructure and capable institutions, while businesses must […]
# A rare Christmas card dating back to 1910 has been discovered at an Antiques Roadshow in Britain and was valued at around 55-thousand-rand. The card is linked to the women’s suffrage movement and offers a glimpse into how campaigners used everyday items to promote their cause. The card was brought to the roadshow by […]
# Die algemene nywerheidsvakbond GIWUSA sê hy neem kennis van die jongste inflasiesyfers wat Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak het. Die syfers toon die inflasiekoers het in Julie tot 4,3-persent gedaal, van 5-persent in Junie. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê hoewel die afname deur laer brandstofkoste, laer voedselprysinflasie en kleiner verhogings in munisipale tariewe […]
# South Africa’s elite Hawks crime-fighting unit is operating with about two-thousand-515 vacancies, including roughly one-thousand-500 vacant investigative posts. Acting Hawks head Siphesihle Nkosi told Parliament’s Standing Committee on Public Accounts that skilled investigators are difficult to retain because they can find better opportunities elsewhere. MPs were also concerned about the length of investigations and […]
# The General Industries Workers Union of South Africa has noted the latest inflation figures released by Statistics South Africa. The figures show that annual headline inflation cooled to 4.3-percent in July, down from 5.0-percent in June. GIWUSA president, Mametlwe Sebei says while this slowdown driven by lower fuel costs, softer food price inflation, and […]
# Rugby: Die voormalige Springbok-kaptein Gary Teichman glo die huidige Bok-groep is in die beste moontlike posisie om sy span se reeksnederlaag teen die All Blacks 30 jaar gelede te wreek. Nieu-Seeland het in 1996 2-1 gewen vir hul eerste reeksoorwinning ooit in Suid-Afrika. Die eerste van vier toetse vind Saterdag op Ellispark plaas. Teichman […]