# Rugby: Die voormalige Wallabie- en Puma-afrigter Michael Cheika gaan van die volgende Superrugby-seisoen by die Waratahs aansluit. Die 59-jarige Australiër het sy nasionale span van 2014 tot 2019 afgerig en Argentinië van 2022 tot ’23, en het spanne soos Leinster, Stade Francais en Leicester Tigers afgerig. Cheika sê sy tuisspan het nog altyd ‘n […]
# Rugby: Former Wallaby and Puma coach Michael Cheika will join the Waratahs from the next Super Rugby season. The 59-year-old Australian coached his national team from 2014 to 2019 and Argentina from 2022 to 2023, and also had coaching spells at teams such as Leinster, Stade Francais and Leicester Tigers. Cheika says his home […]
# Die Nasionale Krugerwildtuin in Mpumalanga en Limpopo beplan ‘n groot infrastruktuur-opknapping na die ernstige oorstromings in Januarie, met herstelwerk wat na verwagting sowat 950-miljoen-rand sal kos. Die vloede het paaie, akkommodasie en waterinfrastruktuur beskadig. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê werk is nou aan die gang om die beskadigde […]
# Meer as 40-duisend studente by 76 instellings is nie behoorlik befonds deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente nie, teen ‘n koste van 5,1-miljard-rand. Die Openbare Beskermer Kholeka Gcaleka het vandag die bevindings van ‘n ondersoek bekendgemaak. Slegs twee-miljard-rand is verhaal, dus is ongeveer 3,1-miljard-rand uitstaande. Dit laat ernstige vrae ontstaan oor NSFAS se […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering het verwagtinge oortref deur lasvermindering uit te skakel. Sewe van die nege provinsies het nou die praktyk beëindig, met die Oos-Kaap as die jongste verlede week. Ramokgopa sê werk duur voort in KwaZulu-Natal en Gauteng. Hy bly vol vertroue dat beide provinsies so […]
# The Kruger National Park in Mpumalanga and Limpopo is planning a major infrastructure overhaul following severe flooding in January, with repairs expected to cost about 950-million-rand. The floods damaged roads, accommodation and water infrastructure. The minster for Forestry, Fisheries and the Environment, David Maynier, says work is now underway to rebuild and improve the […]
# The minister of Electricity and Energy Kgosientsho Ramokgopa says government has exceeded expectations in eliminating load reduction. Seven of the nine provinces have now ended the practice, with the Eastern Cape being the latest last week. Ramokgopa says work continues in KwaZulu-Natal and Gauteng. He remains confident that both provinces will be completed as […]
# Die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie het al sy kampusse en koshuise gesluit ná toenemende studente-onrus. Die besluit volg nadat ‘n brand gestig is naby die Ou Onderwysgebou op die kampus in Bellville. Geen beserings is aangemeld nie. Akademiese bedrywighede is opgeskort en studente het opdrag gekry om koshuise te ontruim. Die betogings hou […]
# The Cape Peninsula University of Technology has closed all its campuses and residences following escalating student unrest. The decision comes after an arson attack at the Bellville campus, where the Old Education building was set alight. No injuries were reported. Academic activities have been suspended, while students have been ordered to evacuate residences. The […]