# Rugby: Die voormalige Springbok-skrumskakel Ivan van Zyl gaan volgende seisoen by die Haaie aansluit. Hy het vir die Bulle gespeel toe hy in 2018 in ses toetse vir Suid-Afrika uitgedraf het. Van Zyl het in 2021 by Saracens aangesluit en 100 wedstryde vir die Engelse span gespeel en hulle ook verskeie kere aangevoer. Die […]
# Business Leadership South Africa sê hervorming van die logistieke sektor is van kritieke belang vir toekomstige ekonomiese sukses. Volgens die jongste data vir die 2025/26-boekjaar het die land se agt kommersiële hawens agt-duisend-630 skeepsaankomste aangeteken. Dit verteenwoordig ‘n toename van nege-persent vergeleke met die vorige boekjaar. BLSA se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê die […]
# Rugby: Former Springbok scrumhalf Ivan van Zyl will join the Sharks next season. He was still playing for the Bulls when he represented South Africa in six Tests in 2018. He moved to Saracens in 2021 and had played 100 matches for the English side since and has also captained them several times. Thirty-year-old […]
# Business Leadership South Africa says reform of the logistics sector is critical to the country’s future economic success. According to the latest financial year data for 2025/2026, the country’s eight commercial ports welcomed eight-thousand-630 vessel arrivals. This represents a nine-percent increase in ship traffic compared to the previous financial year. BLSA CEO Busiswe Mavuso […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering is verbind daartoe om kinders te beskerm teen siektes wat met inenting voorkom kan word deur sterk inentingsprogramme en uitreikveldtogte. Sewe-en-negentig-persent van kinders onder een is in die 2025/26-boekjaar teen masels en Duitse masels ingeënt. Woordvoerder Memory Booysen sê die belangrikste uitdagings sluit in verkeerde […]
# The DA in the Western Cape says the provincial government is committed to protecting children against vaccine-preventable diseases through strong immunisation programmes and targeted outreach campaigns. Nine-seven-percent of children under the age of one had been vaccinated against measles and rubella during the 2025/26 financial year. Spokesperson Memory Booysen says key challenges include vaccine […]
# Die Forum for South Africa beskuldig die Stad Tshwane dat hy staatsfondse misbruik. Dit volg nadat burgemeester Nasiphi Moya onthul het die metro bestee jaarliks minstens 30-miljoen-rand aan die salarisse van geskorste amptenare. Sowat 80-persent hiervan hou verband met die Rooiwal-watersuiweringsaanleg se tenderskandaal, asook ander 2023-sake waarby senior amptenare betrokke is. FOSA-leier Tebogo Mashilompane […]
# The Forum for South Africa has accused the City of Tshwane of misusing public funds. This as mayor Nasiphi Moya has revealed, the metro spends at least 30-million-rand per year on salaries of suspended officials. About 80-percent of the amount is tied to the Rooiwal Wastewater Treatment Works tender scandal and other 2023 cases […]
# Volgens die Sentrale Energiefonds se middelmaand-data sal dieselpryse na verwagting in Junie daal, wat verligting aan boere, logistieke ondernemings en motoriste sal bied. Petrolpryse sal na verwagting met tussen 13- en 19-sent per liter styg, terwyl diesel met tussen drie-rand-52-sent en vier-rand-41-sent per liter kan daal. Finale brandstofprysaanpassings sal aan die einde van dié […]