# The chairperson of Parliament’s impeachment committee, Makashule Gana, says they support the decision to oppose president Cyril Ramaphosa’s court application to halt its inquiry into the Phala Phala matter. He says the committee believes it has a strong legal basis to proceed. Gana states he will act on behalf of the committee as the […]
# Candidates have made their final pitch for votes in the Makerfield by-election in England in a contest that could also determine who becomes the next British prime minister. Labour candidate and Greater Manchester mayor Andy Burnham is expected to challenge prime minister Keir Starmer for the party’s leadership if he becomes an MP again […]
# Gholf: Die Amerikaanse Gholfvereniging het die prysgeld van die Amerikaanse Ope tot meer as 365-miljoen-rand verhoog; dieselfde as dié van die Meesterstoernooi in April. Die wenner sal ʼn rekordbedrag van 73,5-miljoen-rand ontvang. Die 126ste Ope slaan vandag af op Shinnecock Hills in New York, met Jayden Schaper en Hennie du Plessis die enigste Suid-Afrikaners […]
# Die vakverbond Cosatu betoog môre landwyd teen stygende lewenskoste. Hy sê werkers kan nie meer byhou nie en daar moet opgetree word voor dit te laat is. Woordvoerder Zanele Sabela sê die afgelope maande se verdubbeling van brandstofpryse en werkers wat meer as 40-persent van hul inkomste aan vervoer bestee, veroorsaak dat mense breekpunt […]
# Golf: The United States Golf Association has increased this year’s US Open prize money to over 365-million-rand – the same amount awarded at the Masters in April. The winner will take home a record 73.5-million-rand. The 126th US Open tees off at Shinnecock Hills in New York today, with only two South Africans, Jayden Schaper […]
# Union federation Cosatu plans a national protest tomorrow against the rising cost of living, saying workers can no longer cope, and action must be taken before it’s too late. Spokesperson Zanele Sabela says with the doubling of fuel prices and workers spending about 40-percent of their wages on transport, people are approaching breaking point. […]
# President Cyril Ramaphosa vra geloofsgemeenskappe om ‘n sleutelrol te speel in die hantering van Suid-Afrika se migrasie-uitdagings en om die nasionale dialoogproses te ondersteun. Hy het tydens ‘n spesiale vergadering met godsdiensleiers in die Uniegebou in Pretoria gesê kommer oor onwettige immigrasie is ‘n werklikheid, maar nie die hoofoorsaak van werkloosheid, armoede en misdaad […]
# Tongaat Hulett het likwidasie vrygespring nadat ‘n reddingsooreenkoms vanoggend onderteken is met die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en ‘n internasionale beleggingsgroep, Vision Consortium. Die ooreenkoms sal na verwagting die suikerprodusent bestendig kry en sowat 250-duisend werksgeleenthede beskerm, verbonde aan sy bedrywighede en voorsieningsketting. Dit vorm deel van ‘n breër herstruktureringspoging om finansiële volhoubaarheid te herstel en ekonomiese […]
# Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, het bevestig die DA-leier Geordin Hill-Lewis het president Cyril Ramaphosa gevra vir veranderings aan die party se verteenwoordiging binne die regering van nasionale eenheid. Dit sluit in dat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, oorneem as minister van Landbou en John Steenhuisen verskuif […]