Skip to content

Atletiek: Coe sê Nairobi se aanbieding van die 2029 se Wêreldkampioenskap is ‘n geskiedkundige oomblik [KLANK]

# Atletiek: Die president van Wêreldatletiek, Sebastian Coe, sê dis ‘n geskiedkundige geleentheid om die Wêreldkampioenskap in 2029 die eerste keer in Afrika aan te bied nadat Nairobi ‘n oortuigende, emosionele bod ingedien het. Kenia is die tweede suksesvolste land in die geskiedenis van die kampioenskap en het verlede jaar in Tokio tweede geëindig met elf medaljes, waaronder sewe goues. Coe sê die bod het sterk bedryfs-beplanning en finansiële waarborge gekombineer:

ENG CoeOnNairobi