# Die DA gaan druk uitoefen vir strenger plattelandse veiligheidsmaatreëls ná ‘n plaasaanval naby Bothaville in die Vrystaat. Geen ernstige beserings is aangemeld nie, maar die party sê die voorval is steeds diep kommerwekkend, veral aangesien vuurwapens gesteel is. Die DA-lid Thinus Barnard sê plaasaanvalle moet as ‘n voorkeurmisdaad behandel word. Hy vra dat die […]
# Die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het voor die Madlanga-kommissie getuig sy opdrag was dat adjudant-offisier Karl Sander moet terugkeer na die Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaadondersoeke. Senona het op vrae van kommissaris Sesi Baloyi verduidelik die eenheid bestaan uit verskeie afdelings, insluitend die Suid-Afrikaanse Narkotikaburo. Hy het aangedui om […]
# The Department of Home Affairs has confirmed 12 babies have been born at a makeshift migrant camp in Sherwood, Durban, where thousands of Malawian nationals have been sheltering since earlier this month. Authorities say most occupants are undocumented migrants, and a voluntary repatriation programme is underway with support from the Malawian government. Humanitarian concerns […]
# Suspended KwaZulu-Natal Hawks head Lesetja Senona has told the Madlanga Commission that his instruction was for Warrant Officer Karl Sander to return to the Serious Organised Crime Investigation unit. Responding to questions from Commissioner Sesi Baloyi, Senona explained that the unit consists of several sub-units, including the South African Narcotics Enforcement Bureau. He suggested […]
# The DA will push for stronger rural safety measures following a farm attack near Bothaville in the Free State. While no serious injuries were reported, the party says the incident remains deeply concerning, especially as firearms were stolen. The DA’s Thinus Barnard says farm attacks should be treated as a priority crime. He urges […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, het 16 Springbokke ingesluit in sy groep wat die Ierse span Leinster vanaand in Dublin pak in die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap. Daar is elf toetsspelers in die opdrafspan en nog vyf op die bank. Die Bok-veteraan Willie le Roux sal die nommer 15-trui dra, met […]
# Rugby: Bulls coach Johan Ackermann has packed his squad with 16 Springboks for tonight’s United Rugby Championship final against Irish team Leinster in Dublin. Eleven Test players will start the match, with another five on the bench. Bok veteran Willie le Roux will wear the number 15 jersey, while Handré Pollard and Embrose Papier […]
# Kandidate het vir oulaas probeer steun werf voor die tussenverkiesing in Makerfield, Engeland, wat ook kan bepaal wie die volgende Britse eerste minister word. Die Arbeidersparty se kandidaat en burgemeester van Groter-Manchester, Andy Burnham, sal na verwagting eerste minister Keir Starmer uitdaag vir die party se leierskap as hy na vandag se verkiesing weer […]
# Die voorsitter van die Parlement se ampsklagkomitee, Makashule Gana, sê hulle ondersteun die besluit om president Cyril Ramaphosa se hofaansoek teen hul ondersoek na die Phala Phala-saak te betwis. Die komitee glo daar is ‘n sterk regsbasis om voort te gaan. Gana verklaar hy tree namens die komitee as die tweede verweerder op en […]