# Die Verkiesingskommissie het 136-duisend-790 kandidate goedgekeur om op 4 November aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. Groot metro’s soos Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni sal stembriewe met twee kolomme gebruik weens die groot aantal politieke partye. Die kommissie se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, het op ‘n nuuskonferensie gesê aansoeke om spesiale stemme sal 21 September open en politieke partye sal op 23 September die verkiesingsgedragskode onderteken:
Meer as 136 000 kandidate neem deel aan plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]
ENG MamaboloOnContestingCandidates