# Rugby: Two Sharks teams take on Saracens and the Pumas respectively in tomorrow’s double-header at Kings Park in Durban. Many United Rugby Championship players and even a few Springboks are participating. Front row twins Kayden and Cohen Kiewit will pack down against Saracens. Jason Jenkins and Tino Mavesere are amongst the forwards, and Lukhanyo […]
# The United Kingdom and its allies stand ready to support Ukraine before negotiations to end the war as well as to secure an eventual peace deal. UK Defence secretary John Healey told the BBC Ukraine’s allies would “help to make the skies safe, to make the seas safe, and to secure the land”, once […]
# Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het sy Verkiesings-waarnemingsmissie ontplooi na Malawi se algemene verkiesing wat op 16 September plaasvind. Die sending, onder leiding van die voormalige adjunk-eerste minister van Eswatini, Themba Nhlanganiso Masuku, sal presidensiële, parlementêre en plaaslike verkiesings in al 28 wyke monitor. Waarnemers sal bedrywighede voor die verkiesing, op stemdag en na-verkiesingsprosesse assesseer om […]
# Rugby: Die afrigter van die Springbok-vrouespan, Swys de Bruin sê talle planne lê volgende jaar voor vir vrouerugby in Suid-Afrika, insluitend meer beroeps-franchises. Die Bulle Daisies is tans die enigste een. De Bruin sê die gaping tussen mans- en vrouespanne is steeds reusagtig groot. Die gewese nasionale vroueafrigter, Stanley Raubenheimer, glo Suid-Afrika het ‘n […]
# The Southern African Development Community has deployed its Electoral Observation Mission to Malawi’s general elections scheduled for 16 September. Headed by former Eswatini deputy prime minister, Themba Nhlanganiso Masuku, the mission will monitor presidential, parliamentary, and local polls across all 28 districts. Observers will assess pre-election activities, polling day, and post-election processes to ensure […]
# Rugby: Springbok Women coach Swys de Bruin says there are lots of plans for the women’s game in South Africa from next year, including more professional franchises. The Bulls Daisies is currently the only one. De Bruin says the gap between the men’s and women’s teams is still massive. Former national women’s coach, Stanley […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, geprys nadat 121 politieke moorddossiere terugbesorg is aan die KwaZulu-Natalse-taakspan om ondersoeke te bespoedig. Die vakbond glo die eenheid beskik oor die kundigheid om vinnige geregtigheid te lewer in gevalle waar vordering maande lank gesloer het. Claude Naiker van die vakbond waarsku die waarnemende […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gaan in November voort met gesamentlike Vlootoefeninge met Rusland en China, wat met die G20-beraad sal saamval. Volgens News24 sal die oefeninge in die Wes-Kaap plaasvind en waarskynlik meer spanning met Amerika veroorsaak, wat onlangs sy laaste militêre oefening met Suid-Afrika gekanselleer het. Die Weermag voer aan die oefeninge is […]
# The Public Servants Association has commended national police commissioner, Fannie Masemola, for returning 121 political killing dockets to the KwaZulu-Natal task team to speed up investigations. The PSA believes the unit has the expertise to deliver swift justice in cases where progress has stalled for months. The association’s Claude Naiker cautions the acting Police […]