# Suid-Afrika se werkloosheidskrisis het vererger, met 8,1-miljoen mense wat tans werkloos is. Statistieke Suid-Afrika berig die syfer het in die eerste kwartaal tot 32,7-persent gestyg, teenoor 31,4-persent in die vorige kwartaal. Dit volg ‘n afname van 345-duisend werkende persone. Statistieke SA merk ook ‘n toename op in werksoekers wat ontmoedig is. Die situasie beklemtoon […]
# President Cyril Ramaphosa has urged African countries to recognise tourism as a major driver of economic growth and job creation. Speaking at the official opening of the Africa Travel Indaba in Durban, Ramaphosa said tourism is a growing sector that helps shape Africa’s image globally. He highlighted the importance of strong infrastructure and called […]
# The Constitutional Court has upheld an appeal by the Department of Home Affairs ruling on asylum seekers re-application. Justice Jody Kollapen overturned an earlier Supreme Court of Appeal decision stating that asylum seekers whose applications have been finally rejected can submit repeat applications while remaining in the country. He says the ruling is to […]
# A Dutch hospital quarantined 12 staff members in a preventive measure after blood and urine from a hantavirus patient were handled without observing strict protocols. Radboud University medical centre in Nijmegen says the staff members will be quarantined for six weeks, adding the infection risk was very low and patient care continued uninterrupted. International medical officials […]
# Rugby: Die Springbok-vleuel Chester Kolbe het Japan se Eersteliga-kompetisie as die bobaas-puntemaker afgesluit na ‘n briljante seisoen. Sy 185 punte het nege drieë ingesluit, maar die res het van sy skopskoen gekom. Dit het sy totaal vir sy klub, Tokyo Sungoliath, op 271 in 30 wedstryde te staan gebring, en hy kan daardie telling […]
# Rugby: Springbok wing Chester Kolbe has ended as the top-scorer in Japan’s League One competition after a brilliant season. His 185 points included nine tries, but the rest came from the kicking tee. That took his total for his club, Tokyo Sungoliath, to 271 in 30 matches, and he can improve on that tally […]
# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig aan die mense en regering van Botswana ná die dood van oudpresident Festus Mogae in die ouderdom van 86. Mogae is verlede week in die hospitaal dood. Hy word onthou as ‘n vooraanstaande staatsman en patriot, toegewy daaraan om Botswana te dien. Die woordvoerder van die Presidensie, […]
# Die Kaapstadse Internasionale Lughawe sê ongunstige weersomstandighede in Kaapstad en George ontwrig vlugbedrywighede. Die lughawens bly oop en operasioneel ondanks die gure weer in dele van die Wes-Kaap. Lughawe-owerhede hou die verwikkelinge noukeurig dop, terwyl vlugte, waar nodig, na ander lughawens herlei word. Passasiers is gewaarsku dat vlugte vertraag, herlei of gekanselleer kan word.
# Die bevelvoerder van die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaadeenheid aan die Wes-Rand, Francois Steyn, het voor die Madlanga-kommissie getuig daar was geen inhegtenisnemings ná die Aeroton-dwelmklopjag in 2021 waarin beslag gelê is op byna 750-kilogram kokaïen nie. Steyn beweer polisie-inmenging het moontlik die ondersoek in die wiele gery. Hy sê sekere dwelmsindikate gebruik korrupte […]