Skip to content

DA gaan strafregtelike klagte indien teen die “verskriklike tien” swakste munisipale bestuurders [KLANK]

# Die DA gaan strafregtelike klagte indien teen wat hy bestempel as die tien mees ongewenste munisipale bestuurders. Die ses bestuurders van die Vrystaat, twee van die Oos-Kaap en een elk van Noordwes en die Wes-Kaap het na bewering nie finansiële state ingedien nie. Die DA se woordvoerder, Marina van Zyl, sê hulle moet die gevolge dra vir growwe nalatigheid en beweerde oortredings van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur:

ENG-VanZylOnMunicipalManagers