Skip to content

Stad Kaapstad ontvang tegniese hulp van Duitsland ingevolge ‘n energieprogram [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het tegniese bystand van meer as ‘n miljoen-rand van die Duitse ontwikkelingsagentskap GIZ goedgekeur ingevolge die Suid-Afrika-Duitse Energieprogram. Die program is in ooreenstemming met die metro se Energie-strategie en gestruktureer om Suid-Afrika se energie-oorgang te ondersteun deur samewerking vir ‘n betroubare, bekostigbare en skoon energiestelsel. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die program sal drie jaar lank duur:

ENG LimbergONProgramme