# Die Oostenrykse polisie sê minstens agt mense is dood nadat ‘n gewapende man op ‘n skool in Graz in die suidooste losgebrand het. Die vermeende aanvaller is ook dood. Die openbare uitsaaier ORF berig die skool is daarna ontruim. Verskeie mense, insluitend leerders en onderwysers, is ernstig beseer. ‘n Tiener is in Februarie dood […]
# President Cyril Ramaphosa sê bykans twee-miljoen jongmense het tot dusver voordeel getrek uit die Presidensiële Indiensnemingstimulus-programme vir die jeug, wat ten doel het om jeugwerkloosheid aan te pak. Hy het die opmerkings gemaak tydens ‘n besoek aan die Sefako Makgatho Primary School in Saulsville, Tshwane, waar hy van die jong begunstigdes ontmoet het. Ramaphosa […]
# Austrian police say at least eight people died after a shooter opened fire in a school in Graz in the southeastern parts of the country. The suspected attacker also died. Public broadcaster ORF reports the school was evacuated afterwards. Several people were seriously injured, including learners and teachers. In February, a stabbing left a […]
# Swem: Die jong Kanadese Olimpiese kampioen Summer McIntosh het haar oorheersing in die swembad voortgesit toe sy die 10-jaar-oue wêreldrekord in die 200-meter individuele wisselslag verbeter het tydens die nasionale proewe. Die 18-jarige het ‘n tyd van twee-minute-5,7-sekondes aangeteken om die vorige rekord te verbeter wat Katinka Hosszu van Hongarye tydens 2015 se Wêreldkampioenskap […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê ekonomiese groei is noodsaaklik vir die uitbreiding van werksgeleenthede in die onderwys-sektor. Sy het in Pretoria gepraat voor president Cyril Ramaphosa se ontmoeting met die jeug tydens die Presidensiële Jeugwerkverskaffings-ingryping en Werkverskaffing-stimulusprogramme. Ramaphosa sal skole en opleidingsentrums besoek wat openbare-privaat vennootskappe uitbeeld wat vaardighede en werksgeleenthede […]
# Swimming: Canada’s teenage Olympic champion Summer McIntosh continued her dominance in the pool when she broke the 10-year-old world record in the 200-metre individual medley during the national trials. The 18-year-old clocked two-minutes-5.7-seconds, to better the previous record set by Katinka Hosszu of Hungary during 2015’s World Championships. McIntosh, who won three gold medals […]
# About 60 people were arrested in San Francisco after demonstrators gathered in the northern Californian city to protest against president Donald Trump’s immigration raids. San Francisco police declared an unlawful assembly before the arrests were made. The protest in San Francisco comes in the wake of demonstrations triggered in downtown Los Angeles by immigration […]
# Tennis: Die boonste gedeelte van die manswêreldranglys het heelwat verander na die Franse Ope. Kampioen Carlos Alcaraz van Spanje bly tweede na sy oorwinning oor nommer-een, Jannik Sinner van Italië, en die Duitser Alexander Zverev bly derde. Jack Draper van Brittanje het verbeter na vierde, gevolg deur Novak Djokovic van Serwië en die Italianer […]
# Tennis: The top of the men’s world rankings has seen quite a change after the French Open. Champion Carlos Alcaraz of Spain remains in second behind losing finalist Jannik Sinner of Italy, with German Alexander Zverev still in third. Jack Draper of Britain improved to fourth, followed by Novak Djokovic of Serbia and Italian […]