# Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het ‘n geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas naby Gouda bevestig. Die plaas en twee ander in Velddrift en Bredasdorp is onder kwarantyn geplaas, terwyl alle plase binne ‘n omtrek van tien kilometer ondersoek word. Veeartsenykundige spanne ondersoek ‘n vervoermaatskappy wat met die uitbreking verbind word. Staatsveearts Annelie Cloete […]
# The Western Cape Department of Agriculture has confirmed a case of foot-and-mouth disease on a farm near Gouda. The affected property and two others in Velddrift and Bredasdorp have been placed under quarantine, while all farms within a ten-kilometre radius are under inspection. Veterinary teams are investigating a transport company linked to the outbreak. […]
# The Public Servants Association says it is concerned about the systemic and prolonged neglect of conditions of service, remuneration, and the institutional status of lower court presiding officials. Western Cape magistrates embarked on a protest last week, demanding recognition as part of a single judiciary, significant salary reforms, and better working conditions. PSA’s Claude Naiker […]
# Vodacom het Kenneth Nkosana Makate moontlik tussen 353- en 748-miljoen rand betaal in ‘n skikking oor sy “Please Call Me”-uitvinding. Die bedrag word beraam volgens die uitwerking wat die skikking op Vodacom se verwagte verdienste vir sy tussentydse finansiële jaar gehad het wat op 30 September geëindig het. Die selfoon-netwerk het gister aangekondig dat […]
# Vodacom potentially paid Kenneth Nkosana Makate between 353-million-rand and 748-million-rand in a settlement for his “Please Call Me” idea. The estimated range is based on the impact that the settlement had on Vodacom’s expected earnings for its interim financial year ending 30 September. The mobile network announced yesterday the matter was brought to a […]
# Suid-Afrika se derde grootste selfoonoperateur, Cell C, beplan om op die Johannesburgse Aandelebeurs te noteer. Dit word beskryf as ‘n strategiese stap wat daarp gemik is om sy balansstaat te stroomlyn, sy handelsmerkteenwoordigheid te verbeter en sy volgende groeifase te ondersteun. As deel van die notering sal ‘n volfiliaal van Cell C se grootste […]
# South Africa’s third largest mobile phone operator, Cell C, has announced plans to list on the Johannesburg Stock Exchange. It is described as a strategic move designed to streamline its balance sheet, enhance its brand presence, and support its next growth phase. As part of the listing, a wholly owned subsidiary of Cell C’s largest […]
# Die Universiteit van die Wes-Kaap het Raymond Parsons as ‘n buitengewone professor in sy Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangestel. Die universiteit beskou Parsons as een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde ekonome, bekend vir sy leierskap in die akademie en beleidsadvies. Die Rektor, professor Robert Balfour, sê sy aanstelling versterk die universiteit se ekonomiese denkleierskap. […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy is nooit geraadpleeg oor die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde nie, al was hy die leier van die projek. Hy sê die brief deur die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, is nie aan hom gerig nie, maar het sy […]