# Eskom beplan om ‘n nuwe voorafbetaalde elektrisiteitstelsel genaamd Easy Electricity bekend te stel, wat verbruikers toelaat om krag in rand of kilowatt-ure te koop. Eskom sê dit sal elektrisiteitsaankope vereenvoudig en huishoudings help om hul verbruik beter te bestuur. Die nuwe krag-eenhede sal nie na 12 maande verval soos tans die geval is nie. […]
# The DA has called for criminal investigations into former Social Development minister Sisisi Tolashe to continue despite the ANC instructing her to resign as a Member of Parliament and as ANC Women League president. Tolashe faces allegations linked to ethics breaches, undisclosed benefits and irregular appointments. The DA and ActionSA laid complaints with Parliament’s […]
# Eskom plans to introduce a new prepaid electricity system called Easy Electricity, allowing customers to buy power in either rand or kilowatt-hours. Eskom says the new option will simplify electricity purchases and help households better manage consumption. In addition Eskom revealed that the new electricity units will not expire after 12 months, unlike current […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het ‘n onafhanklike paneel aangestel om Suid-Afrika se Konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie te hersien nadat dit teruggetrek is weens moontlike K-I-geskepte verwysings. Hy het in die Parlement gesê die paneel van sewe lede sal foutiewe aanhalings regstel en veranderings aanbeveel voor goedkeuring deur die kabinet. […]
# Die Verkiesingskommissie sê voorbereidings vorder goed vir die kieserregistrasienaweek van 20 en 21 Junie. Uitvoerende hoof Sy Mamabolo het tydens die nasionale bekendstelling van die plaaslike regeringsverkiesing in Midrand, Gauteng, gesê byna 24-duisend registrasiepunte sal landwyd oopmaak om burgers toe te laat om te registreer en besonderhede by te werk. Hy bevestig meer as […]
# The Electoral Commission says preparations for the upcoming voter registration weekend on June 20 and 21 has advanced. Speaking at the IEC national launch of the 2026 Local Government Elections in Midrand, Gauteng, CEO Sy Mamabolo said that nearly 24-thousand registration stations will open nationwide to allow citizens to register and update details. He […]
# Communications and Digital Technologies minister Solly Malatsi has appointed an independent panel to review South Africa’s draft artificial intelligence policy after it was withdrawn over fictitious and possibly AI-generated references. Addressing Parliament, Malatsi said that the seven-member panel will correct flawed citations and recommend changes before Cabinet approval. He confirmed that the revised policy […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê sy departement se begroting is daarop gemik om te verseker dat onderwys tot werksgeleenthede lei. Hy het aan die Parlement gesê te veel gegradueerdes sukkel met die oorskakeling na werk, terwyl werkgewers steeds vaardigheidstekorte aanmeld. Hy beklemtoon die behoefte om die doeltreffendheid van vaardigheidstekorte […]
# Pous Leo het die duidelikste verskoning van ‘n pous tot nog toe uitgereik oor die Katolieke Kerk se rol in slawerny, en erken vertraging met die veroordeling daarvan en die geskiedkundige betrokkenheid by die regverdiging daarvan. Leo het in sy eerste brief aan biskoppe en die wêreldgemeenskap gesê dit het die kerk eeue geneem […]