# Eskom het Junaid Munshi aangestel as Groepsbestuurder vir die verspreidingsafdeling. Munshi sal Maandag in die pos begin. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê Munshi beskik oor meer as 30 jaar ervaring in ingenieurswese, kommersiële bestuur en telekommunikasie-leierskap regoor Afrika. Hy was voorheen die hoof- kommersiële beampte by Cable and Wireless Seychelles en het senior […]
Die All Truck Drivers Forum and Allied South Africa beplan môre groot ontwrigtings op hoofroetes, insluitend die N3 en N2 in KwaZulu-Natal, met ‘n betoging. Die versetoptrede is om die aandag te vestig oor die indiensneming van ongedokumenteerde buitelandse burgers in die vragmotorbedryf. Die sekretaris-generaal, Gugu Sokhela, het in ‘n onderhoud met SABC News bevraagteken […]
# Eskom has appointed Junaid Munshi as Group Executive for its Distribution division starting on Monday. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says Munshi brings more than 30 years of engineering, commercial and telecommunications leadership experience across Africa. He previously served as Chief Commercial Officer at Cable and Wireless Seychelles and held senior roles at Cell C […]
# Tennis: Djokovic has been stuck on 24 majors since the 2023 US Open but after Jannik Sinner’s shock defeat and Carlos Alcaraz absent in Paris, this year’s French open might give him a chance to get that elusive 25th Grand Slam title. Standing in his way today in the third round is Brazilian teenager […]
# The All Truck Drivers Forum and Allied South Africa has planned to disrupt major transport routes, including the N3 and N2 in KwaZulu-Natal, during a protest tomorrow. The action is aimed at highlighting concerns over the employment of undocumented foreign nationals in the trucking industry. Speaking to SABC News, secretary-general Gugu Sokhela also questioned […]
# Die DA vra strafregtelike ondersoeke moet voortgaan teen die voormalige minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, al het die ANC haar beveel om as parlementslid en president van die ANC-Vroueliga te bedank. Sy word beskuldig van etiese oortredings, die verberging van voordele en onreëlmatige aanstellings. Die DA en ActionSA het klagtes ingedien by die […]
# ‘n Taxi-baas van Mpumalanga, Joe Sibanyoni, en sy drie medebeskuldigdes is borgtog van 70-duisend-rand elk toegestaan in die Landdroshof in Delmas. Die saak is voorheen van die rol geskrap nadat die staatsaanklaer nie in die Landdroshof in Kwaggafontein opgedaag het nie. Sibanyoni, Bafana Sindane, Phillmon Msiza en Daniel Masilela staan tereg op aanklagte van […]
# Die Demokratiese Republiek die Kongo het aangekondig Afrika-burgers in besit van ‘n geldige paspoort sal vanaf 1 Januarie 2027 visumvrye toegang hê. President Denis Sassou Nguesso sê die stap het ten doel om Afrika-eenheid, handel en streeksintegrasie te versterk. Die besluit is in Brazzaville aangekondig tydens die Afrika-ontwikkelingsbank se vergadering. Kongo sluit aan by […]
# Mpumalanga taxi boss Joe Sibanyoni and his three co-accused have been granted 70-thousand-rand bail each by the Delmas Magistrate’s Court. The case was previously struck off the roll after the state prosecutor failed to appear in the Kwaggafontein Magistrate’s Court. Sibanyoni, Bafana Sindane, Phillmon Msiza and Daniel Masilela face charges of extortion and money […]