# Die Department van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê hy het sterk beswaar aangeteken teen die omstandighede rondom die onlangse besoek aan Marokko deur die oud-president en leier van die MK-party, Jacob Zuma. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Chrispin Phiri, sê dit volg nadat Zuma die Koninkryk van Marokko verlede maand besoek het en in […]
# Rugby: Oorsee-gebaseerde Australiese spelers sal in die toekoms vir die Wallabies kan speel nadat Rugby Australië die beleid onttrek het wat plaaslike spelers sterk bevoordeel het. Dit dui die einde aan van die sogenaamde Giteau-reël van 2015 wat na die voormalige losskakel, Matt Giteau, vernoem is. Dit het bepaal dat oorsese spelers slegs na […]
# The Department of International Relations and Cooperation says it has registered its strong objection regarding circumstances around the recent visit of former president and leader of the MK Party, Jacob Zuma, to Morocco. The ministry’s spokesperson, Chrispin Phiri, says Zuma held a meeting in Rabat last month with minister of Foreign Affairs, African Cooperation […]
# Rugby: All overseas-based Australian players will be able to play for the Wallabies in future after Rugby Australia relaxed its policy that heavily favoured home-based players. It indicated the end of the so-called Giteau Law, named after former fly-half Matt Giteau. The law, adopted in 2015, allowed overseas-based players only to play for the […]
# Die ANC-lid Soviet Lekganyane is gekies om die parlementêre ad hoc-komitee te lei wat bewerings van korrupsie in die polisie en politieke inmenging sal ondersoek. Die komitee is gestig nadat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer het wetstoepassing word deur misdaadsindikate binnegedring. Die EFF-leier, Julius Malema, is as voorsitter benoem, maar het dit geweier. […]
# Rugby: Die Wallabie-haker Dave Porecki het onverwags sy uittrede aangekondig, slegs weke na sy terugkeer na toetsrugby nadat beserings hom vir twee jaar uitgehou het. Hy het verlede maand vir Australië teen Fidji gespeel en harsingskudding opgedoen, in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus gespeel en die laaste toets met ‘n […]
# ANC member Soviet Lekganyane has been chosen to lead the parliamentary ad hoc committee investigating claims of police corruption and political interference. The committee was set up after KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi alleged that criminal syndicates have infiltrated law enforcement. EFF leader Julius Malema was nominated as chairperson but declined. Lekganyane says the […]
# Rugby: Wallabies hooker Dave Porecki has unexpectedly announced his retirement, just weeks after his return to the Test side after an injury-induced absence of two years. He played for Australia against Fiji last month, when he suffered concussion, played in the second Test against the British and Irish Lions, and missed the final Test […]
# Krieket: Indië het ʼn naelbyt-oorwinning oor Engeland behaal in die vyfde toets om die reeks gelykop te laat eindig met 2-elk. Die gashere het op die laaste oggend net 35-lopies benodig maar met net vier paaltjies oor op die Oval in London. Indië het binne ‘n uur met ses lopies gewen, maar nie voordat […]