# Die GOOD-party sê as Suid-Afrika ‘n grondwetlike demokrasie wil bly wat deur die oppergesag van die wet regeer word, moet diegene wat betrokke is by die ondermyning van staatsinstellings die volle gevolge van hul optrede dra. Die Madlanga-kommissie het ‘n Reël 3-kennisgewing uitgereik wat die omstrede sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, formeel in kennis […]
# The GOOD Party says if South Africa is to remain a constitutional democracy governed by the rule of law, then those implicated in the erosion of state institutions must face the full consequences of their actions. The Madlanga Commission has issued a Rule 3 notice, formally notifying controversial North West businessman, Brown Mogotsi, of […]
# Die Wêreldbank sê die ekonomie van Afrika suid van die Sahara sal na verwagting vanjaar met 3,8-persent groei wat hoër is as die verwagte 3,5-persent in April. Dit word aangevuur deur bestendige inflasie en die goeie wisselkoers in lande soos Ethiopië. Die bank se Africa Pulse-verslag verwys na verbeterde omstandighede wat privaatverbruik en beleggings […]
# Rugby: Die Springbokhaker Malcolm Marx sê hoewel hulle baie tevrede is om die Rugbykampioenskapstitel twee keer na mekaar te kon verower, lê harde werk nou voor vir hulle toer na die Noordelike Halfrond. Suid-Afrika het die kampioenskap skitterend geeïndig, met agtereenvolgende oorwinnings oor die All Blacks en die Pumas, maar Marx sê hulle moet […]
# The World Bank says Sub-Saharan Africa’s economy is expected to grow by 3.8-percent this year, up from 3.5-percent in April. This is driven by stable inflation and exchange rates in countries like Ethiopia. The Bank’s Africa Pulse report notes that improved conditions have boosted private consumption and investment. Growth is projected to average 4.4-percent […]
# Rugby: Springbok hooker Malcolm Marx says although they are delighted by their back-to-back Rugby Championship titles, hard work now lies ahead before their tour of the Northern Hemisphere. South Africa ended the competition on a high with consecutive victories over the All Blacks and two over the Pumas, but Marx says they still have […]
# Business Leadership SA sê die regering moet deur BRICS en die Afrika-vasteland vryhandelsooreenkoms met mening alternatiewe handelsvennootskappe vind en bou. Dit volg op die verstryking van die Amerikaanse voorkeurhandelsraamwerk, Agoa, op 30 September. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê hy vertrou ‘n hernuwing is op hande. Suid-Afrika was verantwoordelik vir […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê ‘n permanente wapenstilstand in Gaza en ‘n geloofwaardige politieke proses is noodsaaklik om verdere bloedvergieting te voorkom en die weg vir vrede te baan. Vandag is die tweede herdenking van die Hamas-geleide terreuraanvalle op die suide van Israel, wat een-duisend-200 mense dood gelaat het, terwyl 251 […]
# United Nations Secretary General, António Guterres, says a permanent ceasefire in Gaza and a credible political process are essential to prevent further bloodshed and pave the way for peace. Today is the second anniversary of the Hamas-led terror attacks on southern Israel, which left one-thousand-200 people dead, while 251 were taken hostage. It is […]