# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu ontken berigte van spanning tussen hom en president Donald Trump van Amerika. Dit volg nadat Trump erken het hy het Netanyahu “mal” genoem tydens ʼn telefoongesprek oor Israel se militêre optrede in Libanon. Netanyahu het in ʼn onderhoud met CNBC gesê hy en Trump het dalk taktiese verskille […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu has dismissed suggestions of tensions with US president Donald Trump. This comes as Trump has admitted that he called Netanyahu ‘crazy’ during a head phone conversation over Israel’s military action in Lebanon. In an interview with CNBC, Netanyahu says while he and Trump might have tactical disagreements over how […]
# ActionSA welcomes Parliament’s standing committee on Public Accounts decision to lay criminal charges against former Road Accident Fund CEO Collins Letsoalo for refusing to appear before the committee. The party’s Alan Beesley says the move confirms no public official is above the law and Parliament’s oversight powers must be respected. Beesley added the Road […]
# ActionSA verwelkom die besluit van die Parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge om strafregtelike klagtes teen die voormalige uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, in te dien, omdat hy geweier het om voor die komitee te verskyn. Alan Beesley van die party sê die stap bevestig geen openbare amptenaar is bo die wet […]
# Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê wanfunksionering in Iran se regime vertraag die proses om ʼn moontlike ooreenkoms te bereik. Voortslepende botsings tussen Israel en Hisbolla dreig om onderhandelings tussen Amerika en Iran te ontspoor. Iran het gister Amerikaanse basisse in die streek en ʼn vaartuig naby die Straat van Hormoes […]
# US Secretary of State, Marco Rubio, says dysfunction within the Iranian regime has slowed progress toward a potential agreement. Ongoing clashes between Israel and Hezbollah threaten to derail US-Iran negotiations. Iran targeted American bases in the region and a vessel near the Strait of Hormuz yesterday. It stated that this was in response to […]
# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging sê Bafana Bafana se hulpafrigter, Helman Mkhalele, en die veiligheidshoof, Mdu Mbatha, het vertrek om by die res van die Wêreldbeker-groep in Mexiko aan te sluit nadat hul visums uiteindelik toegestaan is. Die Amerikaanse konsulaat in Johannesburg het hul aanvanklike aansoeke om onbekende redes afgekeur. SAFA sê die Departement van […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê die bewerings teen haar deur die leier van die African Transformation Movement, Vuyo Zungula, is vals, ongegrond en lasterlik. Zungula beweer Didiza het president Cyril Ramaphosa se prokureurs ontmoet na aanleiding van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak. Hy het haar gevra […]
# Soccer: The South African Football Association says Bafana Bafana assistant coach, Helman Mkhalele, and head of security, Mdu Mbatha, have left to join the rest of the team in Mexico for the World Cup after finally securing their visas. Their initial visa applications were denied by the US Consulate General in Johannesburg for unspecified […]