# AfriForum says the City of Johannesburg has approved a 65.6-percent increase in the water demand management levy without providing key information on how the increase was calculated. The organisation argues that residents were expected to comment on the budget without access to proper details, making public participation meaningless. AfriForum’s Marais de Vaal says the […]
# Die Forum for South Africa het die afdanking verwelkom van die gewese hoof van die polisie se eenheid teen georganiseerde misdaad, Richard Shibiri, ná ‘n interne tugproses. Die leier van Fosa, Tebogo Mashilompane, sê dit is uiters kommerwekkend dat ‘n senior polisiebeampte wat met die stryd teen georganiseerde misdaad toevertrou is, in die tugverhoor […]
# Die Regering het Fitch se besluit verwelkom oor die opgradering van Suid-Afrika se langtermyn-kredietgradering vir buitelandse sowel as die plaaslike geldeenhede van ‘BB-minus’ tot ‘BB’, en om sy stabiele vooruitskouing te behou. Volgens Fitch weerspieël die opgradering Suid-Afrika se rekord van omsigtige fiskale bestuur en sy vordering met fiskale konsolidasie, ondanks swak ekonomiese groei […]
# Tennis: Alexander Zverev is op die rand van sy eerste langverdiende Grand Slam-titel nadat hy Vrydag as tweede gekeurde in vier stelle met Jakub Mensik afgereken het en daarmee sy plek in die eindstryd van die Franse Ope bespreek het teen die tiende gekeurde Flavio Cobolli. Zverev het al verskeie major-titels net-net misgeloop en […]
# AfriForum sê die Stad Johannesburg het ‘n verhoging van 65,6-persent in die wateraanvraagbestuursheffing goedgekeur sonder om sleutelinligting te verskaf oor hoe die verhoging bereken is. Die organisasie voer aan daar word van inwoners verwag om kommentaar te lewer op die begroting sonder toegang tot die nodige besonderhede, wat openbare deelname waardeloos maak. Marais de […]
# A 28-year-old foreign national male was arrested yesterday in connection with the murder of five young men in Motherwell in the Eastern Cape. Police spokesperson, Nobuntu Gantana says the case stems from a mass shooting incident that occurred last month at a residence in Motherwell. She says acting on intelligence gathered during the probe, […]
# The Forum for South Africa has welcomed the dismissal of the former component head for organised crime with the police, Richard Shibiri, following internal disciplinary proceedings. FOSA leader, Tebogo Mashilompane, says it is deeply alarming that a senior police official entrusted with fighting organised crime has been found guilty of misconduct. He says even […]
# Government has welcomed Fitch’s decision to upgrade South Africa’s long-term foreign and local currency credit ratings to ‘BB’ from ‘BB-’ and maintain the stable outlook. According to Fitch, the upgrade reflects South Africa’s record of prudent fiscal management and its progress on fiscal consolidation, despite weak economic growth and domestic and external shocks. Fitch said […]
# Tennis: ‘n Nuwe vroue-kampioen word vandag gekroon op die Franse Ope in Parys. Die wêreld-nommer-sewe, Mirra Andreeva van Rusland, kom te staan teen Maja Chwalinska van Pole, die eerste kwalifiseerder in die beroepsera om die vroue-eindstryd op Roland Garros te haal. Die 24-jarige is 114de in die wêreld en het verskeie spelers hoër op […]