# Die Nasionale Vervolgingsgesag se direkteur van Openbare Vervolging in die Oos-Kaap, Barry Madolo, het besluit om te appelleer teen die onskuldigbevinding van die omstrede Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, en sy medebeskuldigdes. Omotoso, Lusanda Solani en Zukiswa Sitho is verlede maand vrygespreek op 32 aanklagte wat verkragting, afpersing en mensehandel insluit. Die NVG se woordvoerder, […]
# The UK Parliament’s Joint Committee on Human Rights says over 400 people who fought for ISIS in Syria and Iraq are believed to have returned to the UK, without being prosecuted. ISIS was responsible for widespread campaigns of terror, murder and rape often targeted against minority religious groups. The committee says the courts face […]
# Krieket: Die Indiese Premierliga hervat Saterdag en Krieket Australië sê hy sal spelers se individuele besluite steun of hulle na Indië wil terugkeer of nie. Die wêreld se grootste konsessie-liga is Vrydag vir ʼn week lank gestaak te midde van spanning tussen Indië en Pakistan. ʼn Skietstilstand is ʼn dag later bereik. Baie Australiërs […]
# The National Prosecuting Authority’s Director of Public Prosecutions in the Eastern Cape, Barry Madolo, has decided to appeal the judgment acquitting controversial Nigerian televangelist Timothy Omotoso and his co-accused. He and his co-accused, Lusanda Solani and Zukiswa Sitho, were acquitted last month of 32 charges, including allegations of rape, racketeering and human trafficking. The […]
# Cricket: With the Indian Premier League resuming on Saturday, Cricket Australia says it will support players in their individual decisions on whether to return to India or not. The world’s biggest franchise league was halted for one week last Friday amid rising tensions between India and Pakistan. A ceasefire was reached a day later. […]
# Die Departement van Gesondheid sê voedselveiligheidstandaarde sal nou strenger toegepas word na Tiger Brands se besluit om die listeriose-groepsgeding te skik. Die uitbraak in 2017 is veroorsaak deur besmette produkte uit die maatskappy se aanleg in Polokwane, Limpopo. Dit het meer as 200 lewens geëis en meer as ‘n duisend mense geraak. Foster Mohale […]
# The Department of Health says food safety standards will now face greater scrutiny following Tiger Brands’ decision to settle the listeriosis class action. The 2017 outbreak, traced to contaminated products from the company’s Polokwane facility in Limpopo, claimed over 200 lives and affected more than one-thousand people. The department’s Foster Mohale urged affected families […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se deelname aan die Afrika-forum vir Uitvoerende Hoofde in die Ivoorkus beklemtoon die land se verbintenis tot ‘n leidende rol in Afrika se ekonomiese integrasie. Ramaphosa is vandag en môre by die forum waar uitvoerende hoofde, staatshoofde en beleggers vergader. Hy sê in sy weeklikse nuusbrief die verwikkelinge in […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê hy hoop die skietstilstands-ooreenkoms tussen Indië en Pakistan sal tot blywende vrede bydra. Die skietstilstand is die naweek bereik ná toenemende botsings waarin albei kante missielaanvalle op mekaar se belangrike militêre basisse uitgevoer het. Guterres sê die ooreenkoms sal hopelik ‘n omgewing skep waar bestaande en […]