# Rugby: Die Springbok assistentafrigter, Mzwandile Stick en kaptein Jesse Kriel het Vrydag gesê die span gaan met ‘n sterk teenaanslag kom ná hulle teleurstellende vertoning verlede week teen die Wallabies. Hulle verwag ‘n sterk aanslag van die besoekers en het gesê die atmosfeer in die kamp vroeër in die week was soos om by […]
# The World Health Organisation and the World Meteorological Organisation have warned of growing health risks for workers due to extreme heat. In a joint released they note productivity drops by two-to-three-percent for every degree above 20-degrees Celsius, with risks including heatstroke, dehydration and kidney failure. The report states that nearly half the world’s population […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Wêreldmeteorologiese Organisasie waarsku oor die toenemende gesondheidsrisiko’s vir werkers as gevolg van uiterste hitte. In ‘n gesamentlike verslag het hulle aangedui dat produktiwiteit met twee-tot-drie-persent afneem vir elke graad bo 20-grade Celsius, met gepaardgaande risiko’s soos hittesteek, dehidrasie en nierversaking. Die verslag dui aan dat amper helfte van die wêreld […]
# Rugby: Springbok assistant coach Mzwandile Stick and captain Jesse Kriel were adamant on Friday that the team had to bounce back strongly today after their disappointing performance against the Wallabies last week. They are expecting a massive onslaught from the visitors and described the feeling in the camp early this week as being at […]
# Rugby: Aphelele Fassi sal môre vir die Springbokke op heelagter uitdraf in die tweede Rugbykampioenskapstoets teen die Wallabies in Kaapstad. Dit volg nadat Willie le Roux weens ʼn besering onttrek het. Hy sukkel met die besering sedert ʼn oefening vroeër die week en dit het nie betyds herstel nie. Fassi, wat al in 13 […]
# Die vise-president van die Europese Kommissie, Kaja Kallas, waarsku die Russiese president, Vladimir Putin, kan nie vertrou word om enige belofte of ooreenkoms te eerbiedig nie. Die Amerikaanse president, Donald Trump, se spesiale gesant, Steve Witkoff, het vroeër die week bevestig Putin het ingestem om Amerika toe te laat om Oekraïne van ernstige veiligheidswaarborge […]
# Rugby: Aphelele Fassi will start at fullback in the Springboks’ second Rugby Championship Test against the Wallabies in Cape Town tomorrow. This follows the withdrawal of Willie le Roux due to injury. He suffered the injury at training earlier this week and has not recovered in time to play. Fassi, who has 13 caps, […]
# Die DA veroordeel die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit om SA Toerisme se raad te ontbind, maar beweerde onbehoorlike gedrag van die uitvoerende hoof te ignoreer. Die minister was blykbaar ontevrede omdat die raad tugstappe ingestel het teen Nombulelo Guliwe, wat nou geskors is. Dit was weens ‘n voorafbetaling van 4,1-miljoen-rand […]
# European Commission vice president, Kaja Kallas, warns that Russian president Vladimir Putin cannot be trusted to honour any promise or commitment. US president Donald Trump’s special envoy, Steve Witkoff, confirmed earlier this week that Putin agreed to allow America to provide Ukraine with robust security guarantees. Kallas told the BBC that security guarantees must […]