# Mayibuye National Consultation national convenor Floyd Shivambu says the national consultation process must be people-centred, with transparent structures that serve South Africans with honesty and integrity. Addressing the media Shivambu called for a shift from personality-driven organisations urging unity, humility, and openness, while rejecting gatekeeping and factionalism. He confirmed that a National Convention will decide […]
# SANParke sal vanaf 1 Julie begin met ‘n gefaseerde heropening van die Tokai- en Silwermynstaproetes in die Tafelberg Nasionale Park. Dit volg na ‘n brand in April oor ‘n gebied van twee-duisend-800 hektaar. Silwermyn-hek 2 en die Boonste Tokai-hek sal heropen, maar nie die Vlak 4- en 5-staproetes nie. Silvermyn-hek 1, insluitend die dam […]
# SANParks will begin a phased reopening of trails in Tokai and Silvermine within Table Mountain National Park, near Cape Town, from 1 July following the April fire that affected two-thousand-800 hectares. Silvermine Gate 2 and Upper Tokai will reopen, excluding Level 4 and 5 trails. Silvermine Gate 1, including the dam and Riverwalk, remains […]
# Rugby: Springbokafrigter Rassie Erasmus moes noodgedwonge ‘n laat verandering aan sy span aanbring vir môre se wedstryd teen die Barbarians in Kaapstad. Kaptein Siya Kolisi moes onttrek weens ‘n ligte besering en Jesse Kriel sal die span aanvoer. Erasmus het Marco van Staden in Kolisi se plek in die opdrafspan gekies, en hy sal […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus has been forced to make a late change to his team to face the Barbarians in Cape Town tomorrow. Captain Siya Kolisi has been withdrawn due to a niggle, and Jesse Kriel will captain the side. Erasmus has drafted Marco van Staden straight into the starting lineup as a […]
# Die Kanadese Parlement het die One Canadian Economy Act goedgekeur wat beoog om handelsgrense te verwyder, nasiebouprojekte te bevorder en ekonomiese groei te laat opvlam. Die wetgewing word gesien as ‘n manier om die tariewe van die Amerikaanse president, Donald Trump, teen te staan. Trump het die tariewe op Kanadese staal, aluminium en sy […]
# Canada’s parliament has passed the One Canadian Economy Act, which aims to remove trade barriers, expedite nation-building projects, and unleash economic growth. This legislation is seen as a measure to counter US president Donald Trump’s tariffs. Trump has imposed tariffs on Canadian steel, aluminium and its auto sector. Prime minister Mark Carney says the government […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, waarsku die huidige wêreldwye momentum van wedywering ondersteun die versplintering van ekonomieë en konflik wat wêreldvrede bedreig. Hy het ‘n hoëvlak-vergadering toegespreek op die derde G20-sjerpa-byeenkoms in Noordwes. Lamola sê ingewortelde uitdagings moet aandag kry om ‘n wêreldwye beredeneerde benadering terug te eis wat op […]
# Die Vrystaatse polisie het bevestig dat ‘n graad 11-leerder van die Martie du Plessis Skool in Bloemfontein, Kamogelo Baukudi, vanoggend lewend gevind is in Wepener. Twee mans wat voorgegee het om polisiebeamptes te wees, het hom op 5 Junie ontvoer terwyl hy langs Vereeniging-rylaan van die skool af huis toe gery het. Polisiewoordvoerder, Motantsi […]