# Nedlac se Sakekamer het die Nedlac-verslag oor die Wetsontwerp op Tabakprodukte en Elektroniese Damprooktoestelle goedgekeur, maar ernstige beperkings uitgespreek. Dit sluit die insluiting van internasionale nie-regerings-organisasies by die regeringsliggaam in, en die eensydige verwydering van sy gedokumenteerde besware. Die finale verslag bevat ook nuwe standpunte wat nooit tydens raadpleging bespreek is nie. Die Sakekamer […]
# The Business Chamber of Nedlac has approved the Nedlac report on the Tobacco Products and Electronic Delivery Systems Bill but flagged serious reservations. This includes the inclusion of international non-governmental organisations in the government chamber and the unilateral removal of its documented objections. Additionally, the final report includes new positions never discussed during consultations. […]
# Die Verenigde Nasies se hoof van Humanitêre Sake, Tom Fletcher, verwelkom Israelse owerhede se besluit om na 11 weke weer beperkte hulp aan Gaza toe te laat. Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu, sê die aflewering van kos sal slegs voortgaan tot die weermag en privaat maatskappye sentrums opgerig het om hulp ingevolge ʼn Amerikaans-gesteunde […]
# United Nations Humanitarian Affairs chief, Tom Fletcher, has welcomed the Israeli authorities’ decision to allow the delivery of limited aid to Gaza, after eleven weeks of blockade. Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says food deliveries would continue only until the military and private companies have set up hubs to distribute aid under a US-backed plan, […]
# Transnet is vol vertroue dat hy die vereiste finansiering sal kan verkry om sy bedryfsvereistes en skuldverpligting vir die res van die jaar te kan nakom. Die graderingsagentskap Moody’s waarsku die staatsonderneming se geld sal binne drie maande op wees, tensy die regering ingryp met ‘n reddingsboei. Die regering het in Desember 2023 ‘n […]
# Transnet is confident that will raise the required funding to meet its operational requirements and debt obligations for the rest of the year. Rating agency Moody’s has warned that the state-owned entity could run out of money within three months, unless the government steps in with a bailout. In December 2023, the government offered […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om te verseker dat munisipale befondsing nie besnoei word in môre se nasionale begroting nie. Die minister sal probeer om die begroting vir die derde keer ter tafel te lê nadat die twee vorige pogings weens politieke en regsuitdagings gestaak is. […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis is calling on Finance minister Enoch Godongwana to ensure no cuts to municipal funding are proposed when he tables the national budget on Wednesday. The minister will attempt to table the budget for the third time after the two previous attempts were halted due to political and legal challenges. […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging verwelkom die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se voorgestelde konsepregulasies wat kan help om die lewensbestaan van meer as een-miljoen mense te beskerm. Die nuwe regulasies sal kleinhandelaars en voedselprodusente toelaat om regstreeks met suikerrietkwekers te onderhandel en voorkeur gee aan aankope van Suid-Afrikaanse suiker in plaas van invoere. Die […]