# The United Nations Secretary-General, António Guterres, has warned that the escalating conflict between the US and Iran is getting out of control and is pushing the Middle East towards the “edge of the unimaginable”. Oil prices have risen sharply as US president Donald Trump has threatened that he is considering launching a massive attack […]
# Rugby: Next month’s schools’ clash between hosts Grey College and Outiniqua will go ahead after sponsors were secured to take the George teams and officials to Bloemfontein. The fixture was reportedly on the brink of cancellation because Outeniqua couldn’t afford the travel costs of 1,4-million-rand for the return trip of over one-thousand-400 kilometre. Grey’s […]
# The Technology Innovation Agency and the Wholesale and Retail Sector Education and Training Authority have signed a partnership to strengthen the innovation, skills and entrepreneurship ecosystem. The agreement aims to better link skills development with technology and business growth through initiatives such as internships, startup support, bursaries and entrepreneurship programmes. The agency’s Titus Mathe […]
# Die Tegnologie-vernuwingsagentskap en die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Groothandel- en Kleinhandelsektor het ‘n vennootskap onderteken om die ekostelsel vir vernuwing, vaardighede en entrepreneurskap te versterk. Die ooreenkoms het ten doel om vaardigheidsontwikkeling beter te verbind met tegnologie en ondernemingsgroei, deur programme soos internskappe, ondersteuning vir nuwe ondernemings, beurse en entrepreneurskapsprogramme. Titus Mathe van […]
# Die Nasionale Tesourie het sy besluit verdedig om 69 munisipaliteite se Julie-fondse van 13,5-miljard-rand weens swak finansiële bestuur tydelik te terug te hou. Hy sê dis in ooreenstemming met grondwetlike en wetgewende voorskrifte. Dit volg nadat die Finansiële en Fiskale Kommissie die besluit se wetlikheid bevraagteken het. Die adjunk-direkteur-generaal in die kantoor van die […]
# Die vakverbond Saftu vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om nie die terugkoopkoers te verhoog nadat die inflasiekoers tot vyf-persent gestyg het nie. Die sentrale bank het die koers in Mei met 25-persentasiepunte verhoog ná die brandstofprys-skok in Februarie. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê die land is nie verplig om ʼn eng […]
# Sokker: Die president van die Konfederasie vir Afrika-sokker, Patrice Motsepe, sê hy het geen voorneme om nog ‘n termyn te dien na diens van agt jaar aan die hoof nie. Die mynmagnaat en gewese president van Mamelodi Sundowns het in Maart 2021 as CAF-president oorgeneem en is verlede jaar vir ‘n tweede termyn herkies. […]
# National Treasury has defended its decision to temporarily withhold July’s equitable share transfers of 13.5-billion-rand from 69 municipalities over poor financial management, saying it complied with constitutional and legislative prescripts. This comes after the Financial and Fiscal Commission questioned the lawfulness of the decision. Deputy director-general in the Treasury’s office of the general counsel, […]
# Die Irans-ondersteunde Houthi-rebelle in Jemen het twee Saoedi-Arabiese olietenkskepe in die Rooi See aangeval slegs dae nadat ‘n seeversperring teen Saoedi-Arabiese vaartuie afgekondig is. Verskeie ballistiese en kruismissiele en hommeltuie is in die aanvalle gebruik. Houthi se militêre woordvoerder, Yahya Saree, sê hulle sal voortgaan met vlootoperasies teen Saoedi-Arabië en volhou met reaksie op […]