# Die Amerikaanse president, Donald Trump, dreig om ʼn kompleks, bekend as Pickaxe Mountain, te tref wat vermoedelik ʼn ondergrondse kernterrein is waar Iran moontlik ʼn onverklaarde verrykingsaanleg bou. Dit is in 2020 aan die Verenigde Nasies se Internasionale Atoomenergie-agentskap verklaar as ʼn toekomstige aanleg om toerusting op te rig wat kernbrandstof vervaardig. Trump sê […]
# Rugby: Springbok legend Victor Matfield insists that the rejuvenated All Blacks will be tested by the Boks’ aggressive defence in the Rugby’s Greatest Rivalry series next month. Under new coach Dave Rennie, New Zealand has scored at least five tries in each of their three Nations Championship wins against France, Italy and Ireland. Matfield says the […]
# US president Donald Trump has threatened to strike a complex known as Pickaxe Mountain, which is believed to be an underground nuclear site where Iran is suspected of building an undeclared enrichment facility. It was declared to the United Nations International Atomic Energy Agency in 2020 as a future facility to assemble the centrifuges […]
# The DA in Gauteng has called on MEC for Roads and Logistics, Kedibone Diale-Tlabela, to urgently resolve tensions with taxi associations. The Gauteng National Taxi Alliance and the South African National Taxi Council have threatened to strike if their demands are not addressed within seven days. They have cited delays in issuing operating licences and […]
# Die ANC het volgens berigte ʼn twee-fase-proses voorgestel vir die parlementêre Ampsklagkomitee. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal hierdie week uitspraak lewer in president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek om die komitee se prosedures te staak, hangende ʼn hersiening van die Artikel 89-paneel se verslag. Volgens News24 wil die ANC hê die komitee moet eers bestaande […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, verwelkom die finale Hooggeregshof-bevel aan die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid vir permanente beslaglegging op bates van 326-miljoen-rand van die korrupsie-beskuldigde sakeman, Hangwani Maumela. Dit hou verband met tenderbedrog by die Tembisa-hospitaal en die sluipmoord op die verklikker Babita Deokaran. Woordvoerder Foster Mohale sê dis net die begin van […]
# Die Verenigde Nasies is bekommerd oor die Irans-gesteunde Houthi-rebelle in Jemen se hernude dreigemente teen Saoedi-Arabië, asook vryheid van beweging in die belangrike Rooi See-skeepsroetes langs die Jemeense kus. ‘n Volledige sluiting kan olievoorraad met sewe-persent verminder. Die Houthi’s het ‘n maritieme embargo teen Saoedi-Arabië ingestel uit vergelding vir die versperring van hawens en […]
# The ANC has reportedly proposed a two-stage process for Parliament’s Impeachment Committee. The Western Cape High Court will this week deliver its ruling on president Cyril Ramaphosa’s urgent application, seeking that the committee’s proceedings be halted, pending a review of the Section 89 independent panel report. According to News24, the ANC wants the committee […]
# Sokker: Spanje is weer boaan die mans-wêreldranglys nadat hy Argentinië verslaan het in die eindstryd van die Wêreldbekertoernooi. Argentinië is tweede en Frankryk derde nadat hy teen Engeland verloor het in die uitspeelstryd om derde plek. Engeland en Brasilië voltooi die top-vyf. Marokko is sesde, die beste in Afrika, terwyl Suid-Afrika ses plekke opgeskuif […]