# Koning Charles is op besoek aan Bermuda op sy eerste reis na ‘n Britse oorsese gebied as monarg. Die koning, wat nie deur koningin Camilla vergesel is nie, het Donderdagaand in die gebied se hoofstad, Hamilton, aangekom na ‘n vierdaagse staatsbesoek aan die VSA. Sy eerste dag in die gebied het die besigtiging van […]
# King Charles the Third is visiting Bermuda on his first trip to a British overseas territory as monarch. The King, who Queen Camilla did not accompany, arrived in the territory’s capital of Hamilton on Thursday evening, after a four-day state visit to the US. His first day in the territory included viewing artefacts from […]
# Die Kampioenebeker-halfeindronde word hierdie naweek beslis. Leinster is vanmiddag om drie-uur die gashere vir RC Toulon op die Aviva-stadion. Die span is versterk deur terugkerende Ierse internasionale spelers, maar die geskiedkundige krag van die Franse moet nie onderskat word nie. Intussen kom die verdedigende kampioen Union Bordeaux-Bègles môremiddag teen ‘n geïnspireerde Bath Rugby in […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die sukses van die komende plaaslikeregeringsverkiesing is van kritieke belang en sê hy is vol vertroue dat die ANC op 4 November as oorwinnaar sal uit die stryd tree. Mashatile het in Limpopo beklemtoon dat die party ‘n veldtog voer om te wen, nie net om deel te neem nie. […]
# ‘n Sentralekomiteelid van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Alex Mashilo, vra vir kalmte en dissipline te midde van die voorbereidings vir die plaaslike-regerings-verkiesingsveldtog. Die SAKP neem vir die eerste keer sonder sy alliansievennoot, die ANC aan die verkiesing deel. Mashilo beklemtoon dat verkiesings nie die breër doelwitte van die party en sy alliansievennote moet oorskadu […]
# Eskom sê vordering deur sy opwekkingsherstelplan het die bestendigheid van die kragstelsel aansienlik verbeter, met geen beurtkrag wat hierdie winter verwag word nie. Dieselbesteding het met meer as 84-persent op ‘n jaargrondslag gedaal, terwyl energiebeskikbaarheid tot net bo 60-persent verbeter het. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê Suid-Afrika het nou 350 opeenvolgende dae sonder onderbrekings aangeteken, […]
# Die president van Cosatu, Zingiswa Losi, het die Madlanga-kommissie geloof as moontlik die mees effektiewe ondersoek in die land se geskiedenis. Die kommissie ondersoek bewerings wat in Junie verlede jaar deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi gemaak is oor politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel. Losi het tydens ‘n Werkersdag-saamtrek in Polokwane, Limpopo, […]
# The Champions Cup semi-finals will be decided this weekend. In Dublin, Leinster host RC Toulon at the Aviva Stadium this afternoon at 3 pm, bolstered by returning Irish internationals but wary of the French side’s historic pedigree. Meanwhile, defending champions Union Bordeaux-Bègles face a resurgent Bath Rugby in France tomorrow afternoon. South African hopes […]
# Deputy president Paul Mashatile says the success of the upcoming local government elections is critical, expressing confidence that the ANC will emerge victorious on November 4. Speaking in Limpopo, Mashatile emphasised that the party is campaigning to win, not merely participate. He highlighted the ANC’s role, alongside alliance partners, in advancing service delivery and […]