# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê hulle werk saam met die Gesondheidsdepartement om moontlike hantavirus-gevalle in Suid-Afrika op te spoor en te monitor. Dit volg na die dood van drie mense wat verbind word met die hantavirus-uitbreking op die Nederlandse passasierskip, MV Hondius. Een van die passasiers het op die OR Tambo Internasionale […]
# Minister of Transport Barbara Creecy says they are working with the Health Department to track and monitor possible hantavirus cases in South Africa. This follows the death of three people linked to the Dutch MV Hondius cruise ship hantavirus outbreak, including a passenger who collapsed at OR Tambo International. The Health Department is monitoring […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het gedreig om hoër tariewe op die Europese Unie te hef as hy nie teen 4 Julie sy heffings op Amerika tot nul afbring nie. Die EU-blok met 27 lede en Amerika het verlede Julie ‘n ooreenkoms aangegaan wat die heffing op die meeste Europese goedere op 15-persent vasgestel […]
# Die kredietgraderingsagentskap Moody’s glo die regering van nasionale eenheid sal voorlopig voortbestaan omdat die ANC én die DA sal baat as hulle bestendigheid kan verseker in aanloop tot 2029 se algemene verkiesing. Suid-Afrika se munisipale verkiesing vind op 4 November plaas. Moody’s sê die 2027- tot 2029-verkiesingsiklus sal hervorming se duursaamheid toets, maar die […]
# US president Donald Trump has threatened to raise tariffs on the European Union if it fails to drop its levies on America to zero by July 4th. The 27-member EU bloc and the US struck a deal last July, setting tariffs on most European goods at 15-percent. Trump has, however, expressed dissatisfaction with the […]
# Credit ratings agency Moody’s says its baseline assumption is for the government of national unity to hold through its term, with both the ANC and DA having an interest in preserving stability ahead of the 2029 general election. South Africa will hold the local government elections on November 4th. Moody’s says the 2027-2029 electoral cycle […]
# Krieket: Die veteraan-kolwer Kane Williamson sal vir Nieu-Seeland speel in toetse teen Ierland en Engeland nadat hy ingesluit is in die toergroep van 19 spelers. Die 35-jarige voormalige kaptein het reeds nege-duisend-461 lopies aangeteken en hoop om dit in Europa 10-duisend te maak. Hy het in Desember gesê hy oorweeg om uit te tree, […]
# Die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum sê damvlakke het skerp gestyg ná swaar reën, met verskeie damme wat tans oorloop. Sekere damme in die Tuinroete en die Sentrale Karoo het binne ure vanaf lae vlakke tot meer as 100-persent gestyg, wat kommer veroorsaak oor moontlike oorstromings stroomaf. Colin Deiner van die sentrum sê die vinnige styging ná […]
# The Western Cape Disaster Management Centre says dam levels have risen sharply following heavy rainfall, with several dams now exceeding full capacity. Some dams in the Garden Route and Central Karoo rose from low levels to over 100-percent within hours, raising concerns about possible downstream flooding. The centre’s Colin Deiner says the rapid increase, […]