# Die regering waarsku teen die doelbewuste verspreiding van ongegronde bewerings, vals verkiesingsuitslae, gemanipuleerde video’s en misleidende bewerings om die Verkiesingskommissie in ʼn swak lig te stel of onnodige openbare vrees te skep. Die onafhanklike platform, Real 411, wat gebruik word om vals verkiesingsinligting aan te meld, het 34 klagtes geregistreer. Dit sluit in verkeerde inligting, aanhitsing tot geweld, haatspraak en teistering. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, sê alle Suid-Afrikaners het ʼn verantwoordelikheid om verkeerde en vals inligting aan te meld:
Regering waarsku teen verkiesing-waninligting en pogings om OVK in swak lig te stel [KLANK]
ENG BaloyiONMisinformation