# The City of Cape Town says its water supply remains stable, but the risk of restrictions has increased due to rising demand and uncertain rainfall. Dam levels were around 76-percent in early July after good rains, but forecasts suggest below-average rainfall ahead. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says the city […]
# Die Stad Kaapstad sê watervoorraad bly bestendig, maar die risiko van waterbeperkings het toegeneem weens stygende aanvraag en onsekere reënval. Damvlakke was vroeg in Julie ongeveer 76-persent na goeie reën, maar voorspellings dui op ondergemiddelde reënval. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die stad belê in nuwe waterbronne, insluitend grondwater, die […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die gaping tussen verwysings en vervolgings moet verstaan word teen die agtergrond van korrupsiesake se ingewikkeldheid. Die Spesiale Ondersoekeenheid het sedert 2011 vyf-duisend-944 misdaadsake na die NVG verwys, maar slegs tien-persent het tot volledige dossiere en vervolgings gelei. In Gauteng was daar sedert 2011 twee-duisend-655 verwysings wat tot 206 dossiere […]
# The National Prosecuting Authority says the gap between referrals and prosecutions must be understood against the complexity of corruption cases. The Special Investigating Unit had made five-thousand-944 criminal referrals to the NPA since 2011, but only ten-percent translated to dockets and prosecutions. Gauteng has accounted for two-thousand-655 referrals since 2011, resulting in 206 dockets. […]
# ActionSA sê die ANC se bewerings teen Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, is ‘n politieke veldtog om die party se beeld te skaad voor die plaaslike regeringsverkiesing. Die ANC beskuldig haar van korrupsie en wanbestuur van munisipale dienste, onder meer weens ‘n kontrakteur se werk aan haar privaat woning. Moya ontken dit. ActionSA se […]
# Rugby: Die All Blacks se verdedigingsafrigter, Tana Umaga, sê hulle kan nie bekostig om oorweldig te word deur die Springbokke se reuse-pak voorspelers en van hul agterlyn-bedreiging vergeet nie. Die eerste toets vind Saterdag op Ellispark plaas. Umaga is nou vir ses wedstryde in die rol en staan gemiddeld 23 punte per wedstryd af. […]
# ActionSA has described the ANC’s allegations against Tshwane mayor Nasiphi Moya as a political campaign to taint the party’s image ahead of the local government elections. The ANC has accused Moya of corruption and mismanaging municipal services, including unduly benefiting from a Tshwane contractor conducting work at her private residence. Moya has denied the […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het die instelling van ʼn 50-persent tarief op ʼn wye reeks Kanadese produkte met drie dae uitgestel. Die tariewe op produkte soos suiwel, alkohol en meubels sou vandag van krag word. Trump sê op Truth Social Amerika en Kanada het ʼn ooreenkoms bereik, onderhewig aan die afhandeling […]
# US president Donald Trump says he has paused for three days the 50-percent tariff on a wide range of Canadian goods, which were scheduled to kick in today. The tariffs would have covered products including dairy, alcohol and furniture. In a post on Truth Social, Trump says the US and Canada have reached a […]