# Die EFF beskuldig die ANC dat hy doelbewus die Phala Phala-ampsklagproses dwarsboom deur nie lede op die komitee aan te stel nie. Volgens berigte het die ANC die sperdatum van 22 Mei misgeloop omdat hoofsweep Mdumiseni Ntuli en sekretaris‑generaal Fikile Mbalula blykbaar oor verteenwoordiging verskil het. Die EFF sê enige redelike waarnemer sou agterkom […]
# The EFF has accused the ANC of deliberately obstructing the Phala Phala impeachment process by failing to appoint members to the committee. According to reports, the ANC missed the 22nd May deadline to submit names to serve on the committee, as chief whip Mdumiseni Ntuli and secretary‑general Fikile Mbalula allegedly clashed over representation. The EFF […]
# Drie Rooi Kruis-vrywilligers in die Demokratiese Republiek die Kongo is dood aan wat vermoedelik Ebola is. Hul het dit waarskynlik opgedoen toe hulle liggame hanteer het. Die vrywilligers is van die eerste bekende slagoffers van die Ebola-uitbreking in die DRK wat meer as 170 sterftes en 750 gevalle veroorsaak het. Die uitbreking is veroorsaak […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die polisie in die land gevra om intelligensiegedrewe operasies te handhaaf en voort te gaan om die staat se gesag te versterk. Dit volg nadat die jongste kwartaallikse misdaadstatistieke vrygestel is, wat ‘n afwaartse neiging in verskeie ernstige- en geweldsmisdaad-kategorieë aandui. Dimpane het polisiebeamptes se toewyding en […]
# Die hoofekonoom van Momentum Investments, Sanisha Packirisamy, sê Moody’s se basislyn-aannames verwag dat die regering van nasionale eenheid sy termyn sal uitdien. Sy sê egter Moody’s het erken die komende verkiesingsiklus, insluitend die plaaslike regeringsverkiesing die 4de November, hou politieke en beleidsgevare vir Suid-Afrika in. Packirisamy sê terwyl Moody’s bewus is dat hervormingsmomentum in […]
# Die Gesondheidsdepartement het die versekering gegee dat sy bedrywighede by forensiese patologiesentrums regoor die land soos gewoonlik sal voortgaan. Woordvoerder, Foster Mohale, sê dit volg na sporadiese betogings deur openbare forensiese patologie-personeel in sommige provinsies oor arbeidsverwante kwessies. Hy sê die departement en NEHAWU het ooreengekom oor hoe hulle die uitdagings rakende die indiensneming […]
# Sokker: Orlando Pirates is die Betway Premierskap-kampioene nadat hulle Saterdagmiddag ‘n 2-0 oorwinning oor Orbit College op die Mbombela-stadion behaal het. Die Buccaneers het een punt voor die naaswenners, Mamelodi Sundowns, geëindig, en ‘n ligatitel-droogte van 14 jaar beëindig. Die Soweto-reuse het hul vyfde PSL Premierskap-titel verower en sal volgende seisoen die CAF Kampioeneliga […]
# Three Red Cross volunteers died in the Democratic Republic of the Congo from suspected Ebola likely caught while managing dead bodies. The volunteers are among the first known victims of the DRC’s Ebola outbreak, which has resulted in more than 170 suspected deaths and 750 suspected cases. The outbreak involves a rare species of […]
# Acting national police commissioner, Puleng Dimpane, has called on police across the country to sustain intelligence-driven operations and continue stamping the authority of the state. This followed the release of the latest quarterly crime statistics, which reflected a downward trajectory in several serious and violent crime categories. Dimpane commended the commitment and hard work […]