# Business Leadership South Africa sê vir grootskaalse werkskepping moet die land beter doen en die groeikoers tot bo drie-persent opskuif. Daar is tans 8,5-miljoen werklose mense en jaarliks kom sowat 300-duisend nuwe werksoekers by. BLSA se voorsitter, Adrian Gore, sê die sakesektor glo Suid-Afrika het aansienlike geleentheid om ʼn self-versterkende siklus te skep met […]
# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, sê hulle maak gereed vir ʼn fisieke armdruk-stryd eerder as oop, hardlooprugby in môre se toets teen die Springbokke op Ellispark. Hy het ʼn sterk span aangewys, met Ardie Savea as kaptein en die skrumskakel Cam Roigard en die vleuel Will Jordan wat die eerste keer […]
# Die Valke het ʼn reuse-dwelmvervaardiging-aanleg van ʼn geraamde 600-miljoen-rand op ʼn plaas in Musina, Limpopo, ontdek en vyf buitelanders in hegtenis geneem. Dit is die derde geheime dwelmlaboratorium wat in die provinsie gesluit word. Woordvoerder Avele Fumba sê die deurbraak volg na twee maande se intensiewe ondersoek na vermeende dwelmvervaardiging op die plaas. Hy […]
# Iran se Ministerie van Buitelandse Sake sê die Amerikaanse president, Donald Trump, se onwettige dreigement van verhoogde sanksies is die keerkant van die munt van oorlog en militêre aggressie. Trump dreig met ‘n ekonomiese D-Dag met gevolge vir enige land wat met Iran sake doen. Pogings sloer om die oorlog te beëindig en Amerika […]
# Eskom sê sy verskaffer-tugproses het daartoe gelei dat 101 verskaffers, insluitend geïmpliseerde direkteure en eienaars, tot tien jaar lank verbied word om sake met Eskom te doen. Die verbod hou verband met sake van 2015 tot 31 Maart vanjaar. Eskom se woordvoerder Daphne Mokwena sê bedrog, korrupsie, onregmatige verkryging en verskaffers se wangedrag ondermyn […]
# Business Leadership South Africa says the country needs to move beyond business as usual and lift growth above three-percent for large-scale job creation. This as 8.5 million people are without work, and roughly 300-thousand net new work-seekers enter the labour force every year. BLSA chairperson Adrian Gore says the business sector believes South Africa has […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie says they are bracing for a physical arm wrestle rather than an open, expansive contest against the Springboks at Ellis Park in Johannesburg tomorrow. He has named a strong team for the opening Test of Rugby’s Greatest Rivalry Tour, with Ardie Savea leading the side, and halfback Cam […]
# The Hawks have uncovered a massive drug manufacturing operation worth an estimated 600-million-rand on a farm in Musina, Limpopo, resulting in the arrest of five foreign nationals. This is the third clandestine drug laboratory to be shut down in the province. Hawks spokesperson, Avele Fumba, says this breakthrough follows a two-month intensive investigation into […]
# The Iranian Foreign Ministry says US president Donald Trump’s unlawful threat of heightened sanctions against Tehran is the other side of the coin of war and military aggression. Trump has vowed an economic D-Day under which any country that does business with Iran would face economic consequences. Efforts to end the war have stalled, […]