# Rugby: Die Springbok-stut Boan Venter, wat aanvanklik ʼn plaasvervanger was, is môre in die opdrafspan van die Rugbykampioenskap-kragmeting teen Argentinië in Durban. Dit volg nadat Ox Nche weens ʼn ligte besering aan die span onttrek het. Jan-Hendrik Wessels sal die plaasvervanger-stut wees met Marco van Staden as haker op die bank. Daar is slegs […]
# Rugby: Springbok prop Boan Venter, who was initially named among the replacements, will start the Rugby Championship clash against Argentina in Durban tomorrow. This follows the withdrawal of Ox Nche from the team due to a niggle. Jan-Hendrik Wessels will serve as the back-up prop, with Marco van Staden providing hooker cover off the […]
# President Cyril Ramaphosa sê hy het Suid-Afrika aangebied as plek vir toekomstigge vredesamesprekings tussen die president van Oekraïne Volodymyr Zelensky en die Russiese president Vladimir Putin. Ramaphosa het vandeesweek in New York ‘n bilaterale ontmoeting met Zelensky gehad. Die president sê Suid-Afrika is uniek geleë om Putin, Zelensky en die Amerikaanse president Donald Trump […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het aan eerste minister Benjamin Netanyahu gesê hy sal nie toelaat dat Israel die Wesoewer annekseer nie. Israelse wetgewers het in Julie met 71 teen 13 ten gunste van ʼn niebindende mosie gestem om die Wesoewer te annekseer. Israel vestig reeds sedert 1967 nedersettings in die Wesoewer. […]
# President Cyril Ramaphosa says he has offered South Africa as a venue for any future peace talks between Ukraine’s president, Volodymyr Zelensky and Russian president Vladimir Putin. Ramaphosa held a bilateral meeting with Zelensky on the sidelines of the United Nations General Assembly in New York this week. The president says South Africa is […]
# US president Donald Trump says he told prime minister Benjamin Netanyahu that he will not allow Israel to annex the West Bank. In July, Israeli lawmakers voted 71-to-13 in favour of a non-binding motion calling for the annexation of the West Bank. Israeli settlements in the occupied West Bank have been ongoing since 1967, […]
# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het die voorkoms van geïsoleerde gevalle van miltsiekte in die Krugerwildtuin bevestig. Miltsiekte word veroorsaak deur spoorvormende Bacillus anthracis wat in die grond voorkom en kan lewende hawe en wilde diere besmet. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê die gevalle strook met die besmetting se natuurlike verloop in die park. […]
# The South African National Parks have confirmed the occurrence of localised anthrax cases in the Kruger National Park. Anthrax is caused by the spore-forming bacterium Bacillus anthracis, which is found in soil and can infect livestock and wild animals. SANParks spokesperson JP Louw says the cases are consistent with the disease’s natural cycle in […]
# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het bevestig dat alle maatskaplike toelae van die Oktober 2025 betalingsiklus met tien-rand verhoog sal word. Dit volg na die minister van Finansies, Enoch Godongwana se aankondinging tydens die begroting vroeër vanjaar. Ouderdoms-, gestremdheids-, Versorgings – en Oorlogsveteranetoelaes sal almal geringe verhogings ontvang. ‘n Woordvoerder van SASSA, Andile Tshona, sê […]