# Die Activists and Citizens Forum het die waarnemende polisieminister, Feroz Chachalia, beskuldig dat hy die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola in die openbaar gekritiseer het oor 121 dossiere wat verband hou met politieke moorde in KwaZulu-Natal. Woordvoerder Dennis Bloem het Masemola se vinnige optrede oor die besluit geprys en gesê geregtigheid moet geskied. Hy het […]
# Jemen se Houthi-rebelle het gister onderneem om wraak te neem vir die dood van hul eerste minister en ander politieke leiers in Israelse lugaanvalle vroeër hierdie week. Die Houthi’s het bevestig dat eerste minister Ahmed al-Rahawi Donderdag in ‘n aanval op die Jemenitiese hoofstad Sana’a dood is. Ander is ook ernstig gewond. Al-Rahawi is […]
# The South African Communist Party has urged the United States to lift sanctions on Iran, halt military Venezuela operations, and stop supplying arms to Israel. SACP spokesperson Mbulelo Madlana denounces US president Donald Trump’s decisions on human rights during a Johannesburg protest outside the United States Consulate yesterday. He says the protests aimed at […]
# Yemen’s Houthi rebels on Saturday vowed to take revenge for the killing of their prime minister and other political leaders by Israeli airstrikes earlier this week. The Houthis confirmed Prime Minister Ahmed al-Rahawi was killed in a strike on the Yemeni capital Sanaa on Thursday, which also left others seriously wounded. Al-Rahawi is the […]
# The Activists and Citizens Forum has accused acting police minister Feroz Chachalia of publicly critisising national police commissioner Fannie Masemola over 121 dockets linked to KwaZulu-Natal political killings. Spokesperson Dennis Bloem commended Masemola swift action over the decision stating that justice must be served. He warned Chachalia not to interfere in operational matters as […]
# Rugby: Die Pumas het die Westelike Provinsie gister met 39-13 in hul Curriebeker-wedstryd in Kaapstad geklop en bly sodoende in die stryd vir die uitspeelrondes. WP het teen rustyd ‘n skrale voorsprong van 10-7 gehad, met die Pumas onder druk vir die grootste deel van die eerste helfte. Die besoekers het egter na rustyd […]
Rugby: The Pumas beat Western Province 39-13 in their Currie Cup clash in Cape Town on Saturday, and in doing so, remain in contention for the playoffs. Province took a slim lead of 10-7 into half-time with the Pumas under pressure for most of the first half. However, the visitors came out in full force […]
# Tax Justice SA het die regering versoek om onwettige handel tot ‘n nasionale noodtoestand te verklaar nadat ‘n nuwe verslag van die Afrika-Unie onthul het dat Suid-Afrika daagliks meer as 250-miljoen-rand aan misdaadsindikate verloor. Onwettige sigarette kos jaarliks 28-miljard-rand, terwyl onwettige alkohol 16,5-miljard-rand dreineer. Stigter Yusuf Abramjee het gewaarsku dat die krisis burgers beroof […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê die groep is vasbeslote om vir 2026 se Wêreldbekertoernooi te kwalifiseer wanneer hulle Lesotho en Nigerië pak in eersteronde-kwalifiseerders. Hy sê daar is uitdagings soos spankeuses, beserings en klubgeskille, maar het vertroue uitgespreek in jonger spelers wat na vore tree. Broos waarsku hulle kan Lesotho nie […]